Chordyes

Sandkasteel

Emile Minnie의 Sandkasteel 가사

Bpm: 122 Released: 1 Jan 2008 Album: Nagmusiek Intro Verse 1 Soveel Mense Op My Pad, Soveel Vriende Wat My Hande Vat, As Dit Donker Raak Om My, As My Voet Op Rotse Gly. Verse 2 Aan My Ouers, My Steunpilaar, Hoe Kan Woorde Wat Ek Voel Vertaal? Julle's Sterk, En Nogtans Sag, Julle Liefde Gee My Krag. Chorus Ek Sien 'N Sandkasteel Wat In Die Water Staan, Die See Wat Teen Sy Mure Slaan, En As Ek Wegsink In Die Sand, Voel Ek Jou Uitgestrekte Hand, Ek Sien 'N Lighuis Wat Helder Skyn, Ek Sien Die Lig Wat In Die Mis Verdwyn, En As Ek In Die Nag Verdwaal, Is Dit Jou Stem Wat My Kom Haal. Verse 3 Aan My Sus, My Sielsgenoot, Jou Begrip Vra Net 'N Halwe Woord, Soveel Ure Saamgeleef, Soveel Jare Saamgeweef. Verse 4 Aan My Lief, My Hart Se Punt, Jy's Die Een Aan Wie Ek My Verbind, Ek Was Eenkant Sonder Naam, Toe Kom Jy En Vat My Saam. Chorus Ek Sien 'N Sandkasteel Wat In Die Water Staan, Die See Wat Teen Sy Mure Slaan, En As Ek Wegsink In Die Sand, Voel Ek Jou Uitgestrekte Hand, Ek Sien 'N Lighuis Wat Helder Skyn, Ek Sien Die Lig Wat In Die Mis Verdwyn, En As Ek In Die Nag Verdwaal, Is Dit Jou Stem Wat My Kom Haal. Instrumental Outro Ek Sien 'N Sandkasteel Wat In Die Water Staan, Die See Wat Teen Sy Mure Slaan, En As Ek Wegsink In Die Sand, Voel Ek Jou Uitgestrekte Hand, Ek Sien 'N Lighuis Wat Helder Skyn, Ek Sien Die Lig Wat In Die Mis Verdwyn, En As Ek In Die Nag Verdwaal, Is Dit Jou Stem Wat My Kom Haal, Ek Sien 'N Sandkasteel Wat In Die Water Staan, Die See Wat Teen Sy Mure Slaan, En As Ek Wegsink In Die Sand, Voel Ek Jou Uitgestrekte Hand, Ek Sien 'N Lighuis Wat Helder Skyn, Ek Sien Die Lig Wat In Die Mis Verdwyn, En As Ek In Die Nag Verdwaal, Is Dit Jou Stem Wat My Kom Haal. Is Dit Jou Stem Wat My Kom Haal, Is Dit Jou Stem Wat My Kom Haal.