Chordyes

Potchefstroom

Emile Minnie의 Potchefstroom 가사

Bpm: 120 Released: 1 Sept 2012 Album: Anderkant Die Ewigheid Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Intro Verse 1 Halfvier Val Daar ′N Skaduwee, Oor Erdewerk En Porselein, Die Wind Waai Met 'N Geur Van Klip, En Wa-A-Ater Oor Die Plein, En Wa-A-Ater Oor Die Plein. Interlude Verse 2 Die Storm Aarsel En Bespring, Die Wilgers Soos ′N Wilde Dier, Die Donderweer Kruip Grommend Nader, Oo-O-Oor Die Mooirivier, Oo-O-Oor Die Mooirivier. Chorus 1 By Noordbrug Word Daar Beeste, Voortgedrywe Oor Die Straat, 'N Vrou Met Duifgrys Klere Aan, Gaan Haal Haar Wasgoed Van Die Draad. Interlude Verse 3 Die Padwerkers In Lombardstraat, Hou Vreesbevange Op Met Werk Grys Duiwe Veer On Veer Onrustig, Oor Die Duitse Sendingkerk, Oor Die Duitse Sendingkerk. Chorus 2 Daarbinne Is Die Blomme Dood, Die Dag Tot Skemer Grou Gedoof, Die Christus Van Mopani Hout, Hang Weerloos Met Geboë Hoof. Interlude Instrumental Outro Daarbinne Is Die Blomme Dood, Die Dag Tot Skemer Grou Gedoof, Die Christus Van Mopani Hout, Hang Weerloos Met Geboë Hoof. Daarbinne Is Die Blomme Dood, Die Dag Tot Skemer Grou Gedoof, Die Christus Van Mopani Hout, Hang Weerloos Met Geboë Hoof. Daarbinne Is Die Blomme Dood, Die Dag Tot Skemer Grou Gedoof, Die Christus Van Mopani Hout, Hang Weerloos Met Geboë Hoof.