Chordyes

Nuwe Normaal

Emile Minnie의 Nuwe Normaal 가사

Bpm: 156 Released: 13 June 2020 Album: Vasbyt Intro Intro Verse 1 Jy Staan In 'N Ry Met Mense, Elke Hart Gevul Met Wense, Daar's 'N Onbekende Voor Jou, Daar's 'N Onbekende Langs Jou. Verse 2 Almal Staan Groot-Oog Gespanne, Almal Swyg Hulle Was Hulle Hande, Elkeen Op Sy Eie Eiland, Elkeen Bid Tot Sy Eie Heiland. Verse 3 Vorentoe Maar Jy Hou Jou Afstand, Voel Die Vrees Versprei Soos 'N Veldbrand, Mag Nie Drink Nie, Mag Nie Rook Nie, Gee Jou Geld En Vat Jou Strokie. Verse 4 Skuifel Uit Met Jou Winkel Sakke, En Jy Sien Deur 'N Boom Se Takke, Die Natuur Gaan Aan Sonder Mense, Die Natuur Het Haar Eie Wense. Chorus Oooh, Wat Was Is Nou Verby, (Wat Was Is Nou Verby), Maak Jou Reg Vir 'N Groot Omwenteling Vir Jou En My, (Omwenteling Vir Jou En My), Daar's 'N Nuwe Normaal, Want Alles Het Verander, (Alles Het Verander), En Ek Voel Ek Verdwaal In 'N Onbekende Land. Verse 5 Op Die Nuus Getalle Stygend, In My Hart Die Vrese Swygend, Gaan Die Einde Eendag Aanbreek? Gaan Ek By My Buurman Aansteek? Verse 6 Is Dit Als Net Sameswering? Is Dit Net Een Man Se Mening? Die Nuus Raak Al Hoe Harder, Sit Dit Af, Sit Op Jou Masker, Chorus Oooh, Wat Was Is Nou Verby, (Wat Was Is Nou Verby), Maak Jou Reg Vir 'N Groot Omwenteling Vir Jou En My, (Omwenteling Vir Jou En My), Daar's 'N Nuwe Normaal, Want Alles Het Verander, (Alles Het Verander), En Ek Voel Ek Verdwaal In 'N Onbekende Land. Outro Oooh, Wat Was Is Nou Verby, (Wat Was Is Nou Verby), Maak Jou Reg Vir 'N Groot Omwenteling Vir Jou En My, (Omwenteling Vir Jou En My), Daar's 'N Nuwe Normaal, Want Alles Het Verander, (Alles Het Verander), En Ek Voel Ek Verdwaal In 'N Onbekende Land. Die Nuus Raak Al Hoe Harder, Sit Dit Af, Sit Op Jou Masker, Sit Dit Af, Sit Op Jou Masker, Sit Dit Af, Sit Op Jou Masker, Sit Dit Af, Sit Dit Af, N.c. Sit Dit Af, Sit Dit Af.