Chordyes

Heimwee

Emile Minnie의 Heimwee 가사

Bpm: 70 Released: 1 Aug 2018 Album: Ongekende Wêreld Intro Verse 1 Saggies Daal Die Aand Neer Op Die Berge, Gee My Altyd Heimwee Na Jou, Oral Waar Ek Gaan, Waar Ek Ook Swerwe, Bly My Hart Aan Joune Getrou. Verse 2 Die Jare Stap Al Aan, Ons Liefde Word Sterker, Wie Sou Ooit Gedink Het Dit Kon? Jy Die Vrygesel, Ek Die Ewige Swerwer, ‘N Volmaan Kan Ook Skyn Langs ‘N Middernagson. Verse 3 My Nagte Was So Koud En Soms So Donker, Nou’t Ek Jou Geselskap Elke Uur, Ons Lywe Word Dalk Oud, Ons Harte Jonger, Ek Dans Dan Saam Met Jou Om ‘N Vreugdesvuur. Verse 4 Saggies Daal Die Aand Neer Op Die Berge, Gee My Altyd Heimwee Na Jou, Oral Waar Ek Gaan, Waar Ek Ook Swerwe, Bly My Hart Aan Joune Getrou. Instrumental Verse 5 My Nagte Was So Koud En Soms So Donker, Nou’t Ek Jou Geselskap Elke Uur, Ons Lywe Word Dalk Oud, Ons Harte Jonger, Ek Dans Dan Saam Met Jou Om ‘N Vreugdesvuur. Outro Saggies Daal Die Aand Neer Op Die Berge, Gee My Altyd Heimwee Na Jou, Oral Waar Ek Gaan, Waar Ek Ook Swerwe, Bly My Hart Aan Joune Getrou.