Chordyes

Eenling Is Die Mens Gebore

Emile Minnie의 Eenling Is Die Mens Gebore 가사

Bpm: 116 Released: 26 May 2010 Album: Supernova Intro Chorus Eenling Is Die Mens Gebore, In Die Diepste Van Sy Siel, Skuil 'N Plek Waar, Mensverlore, Hy In Eensaamheid Moet Kniel. Verse 1 As Kristal En Silwer Skitter, Ligte Vonkel In Die Wyn, Raak Die Vreugde Soms Verbitter, In Die Uur Van Samesyn. Verse 2 In Die Wilde Blom Se Prag, Wat Die Lente Orals Sprei, Skuil 'N Trooswoord Vir 'N Dag, En Die Weelde Is Verby. Verse 3 Rykdom Weef Met Sagte Hande, Om Party Sy Goue Draad, Geen Bevryding Van Die Bande, Waarin Eensaamheid Ons Laat. Verse 4 Middernagtelike Ure, Kan Die Skim 'N Tydjie Keer, Spoedig Val Die Brose Mure, En Ons Sien Die Spookbeeld Weer. Interlude Chorus Eenling Is Die Mens Gebore, In Die Diepste Van Sy Siel, Skuil 'N Plek Waar, Mensverlore, Hy In Eensaamheid Moet Kniel. Outro