Chordyes

Moeilike Mense

D 조로 된 Hey Wena Meisie의 Moeilike Mense 기타 코드 & 가사

Bpm:      147
Single Released: 15 Aug 2026

Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied
(Nog Niet Op Die Internet).
Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Dit Aan.

* Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: 1 fret

Intro
D  Ek Weet Nie Van Julle Nie,
Maar Ek DSukkel Nogal,
A  Om Sekere Mense Te Vergewe,
VerAal As Hulle Dit Glad Nie VerDdien Nie.
Hierdie DLiedjie Gaan Oor Daardie Mense,
En AHoe Ons Hulle Vir God Kan Los,
Om Mee Te DDeel.

Verse 1
Daar’s DMense Wat Van My DSkinder,
Daar’s DMense Wat My APla,
Daar’s AMense Wat My ABoelie,
En AMense Wat Heeldag DKla.

Verse 2
Daar’s DMense Wat My DWegstoot,
Wat My VerDwerp En VerGmy,
Die HoogGmoedig Is, OngeDskik Is,
Wat Lekker ANeersien Op DMy.  D

Chorus
En DHere U Weet DAlles,
U GWeet Wat Hulle DDoen,
Ek DWil So Graag VerDgewe,
Maar Soms DWeet Ek Net Nie AHoe,
DHere Help My DMoeilike Mense,
GMaklik Te VerDgewe,
Want My DHart Is Nie ‘N DStoorplek,
Vir Die VerAkeerde En VerDlede.

Post-Chorus
So Sien My VerAgewe,
Wil Ek Ook VerDgewe,
En VerAlos,
Sodat Ek Vry Kan DLewe,
G Gewe My DHere,
A   Ek VerDgewe.

Verse 3
Daar’s DVerneukers En WoordDbrekers,
Daar’s RugDstekers En VerAraaiers,
Daar’s AMense Wat My ASeermaak,
Wat Dan AWegloop Sonder Om DReg Te Maak.

Verse 4
Daar’s DNors Es En Daar’s DSure Es,
En DVreeslike OnGguur Es,
GWat Met Hul MaDniere,
Die AWêreld Net Versuur,
Dis ASwaar Om Te Verduur.D

Chorus
En DHere U Weet DAlles,
U GWeet Wat Hulle DDoen,
Ek DWil So Graag VerDgewe,
Maar Soms DWeet Ek Net Nie AHoe,
DHere Help My DMoeilike Mense,
GMaklik Te VerDgewe,
Want My DHart Is Nie ‘N DStoorplek,
Vir Die VerAkeerde En VerDlede.

Post-Chorus
So Sien My VerAgewe,
Wil Ek Ook VerDgewe,
En VerAlos,
Sodat Ek Vry Kan DLewe,
G Gewe My DHere,
A   Ek VerDgewe.  A#

Verse 5
Daar’s D#Mense Wat My D#Skade Doen,
Wat D#Steel En Ook BeA#drieg,
Daar’s A#Vyande, Verraaiers,
Wat Oor A#Alles Goed Kan LD#ieg.

Verse 6
Maar Die D#Here Die Sien D#Alles,
U D#Weet Wat Aan My G#Kleef,
U Ken Elke Seer En D#Skade,
U Weet PreA#sies Wat Ek BelD#eef.

Bridge
(Ek VerD#gewe, Vergewe),
Ek D#Laat Dit Gaan,
(Ek VerD#gewe, Vergewe),
En D#Gee Dit In U Hand,
Ek G#Roep Nie Daarvan Te Hou Nie,
Ek Hoef D#Dit Nie A#Te VersCmtaan,
Ek D#Hoef Dit Net Te Los, Heer,
En In U A#Vrede Aan Te GD#aan.

Chorus
En D#Here U Weet Alles,
U Weet Wat Hulle Doen,D#
Ek D#Wil So Graag Vergewe,
Maar Soms D#Weet Ek Net Nie A#Hoe,
D#Here Help My D#Moeilike Mense,
G#Maklik Te VerD#gewe,
Want My D#Hart Is Nie ‘N D#Stoorplek,
Vir Die VerA#keerde En VerlD#ede.

Post-Chorus
So Sien My VerA#gewe,
Wil Ek Ook VerD#gewe,
En VerA#los,
Sodat Ek Vry Kan D#Lewe,
G# Gewe My D#Here,
A#   Ek VergD#ewe.

Outro
(Ek VerA#gewe, Vergewe),
Ek A#Laat Dit Gaan,
(Ek VerD#gewe, Vergewe),
En D#Gee Dit In U Hand,
A#Hmmm . . .
Sodat Ek Vry Kan D#Lewe.
D#    D#
다른 조로도 이용 가능: A (원곡 조) C E G

FAQ

Moeilike Mense의 코드는 무엇인가요?

Moeilike Mense의 코드는 다음과 같습니다: D, A, G, A#, D#, G#, Cm

Moeilike Mense의 원곡 조는 무엇인가요?

원곡 조는 A입니다.

Moeilike Mense을(를) 연주하는 난이도는 어느 정도인가요?

난이도는 Intermediate입니다.

Moeilike Mense을(를) 다른 조로 연주할 수 있나요?

네. 이조 기능을 사용해 원하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Moeilike Mense을(를) 어쿠스틱 기타로 연주할 수 있나요?

네. 이 코드는 어쿠스틱과 일렉트릭 기타 모두에서 사용 가능합니다.

Moeilike Mense을(를) 우쿨렐레로 연주할 수 있나요?

Moeilike Mense 코드는 각각의 코드 모양을 사용해 기타나 우쿨렐레로 연주할 수 있습니다.

Moeilike Mense에는 몇 개의 코드가 사용되나요?

Moeilike Mense에는 7개의 코드가 사용됩니다: D, A, G, A#, D#, G#, Cm

Moeilike Mense을(를) 연주하는 가장 쉬운 방법은 무엇인가요?

이조 기능을 사용해 여러분의 음역대에 더 잘 맞거나 더 쉬운 코드 모양을 사용하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Moeilike Mense은(는) 어느 연대에 발매되었나요?

Moeilike Mense은(는) 2020에 발매되었습니다. 2020의 노래 더 보기

Moeilike Mense에 더 쉬운 코드 버전이 있나요?

네. 간단하게 버튼을 누르면 Moeilike Mense의 코드를 초보자에게 맞는 버전으로 바꿀 수 있어요 - 곡의 키나 코드 진행은 그대로 유지하면서 maj7, m7, 9th 같은 고급 확장 코드만 제거돼요.

0.3x