Chordyes

Moeilike Mense

Hey Wena Meisie의 Moeilike Mense 기본 기타 코드 & 가사

Bpm:      147
Single Released: 15 Aug 2026

Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied
(Nog Niet Op Die Internet).
Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Dit Aan.

* Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: 1 fret

Intro
A  Ek Weet Nie Van Julle Nie,
Maar Ek ASukkel Nogal,
E  Om Sekere Mense Te Vergewe,
VerEal As Hulle Dit Glad Nie VerAdien Nie.
Hierdie ALiedjie Gaan Oor Daardie Mense,
En EHoe Ons Hulle Vir God Kan Los,
Om Mee Te ADeel.

Verse 1
Daar’s AMense Wat Van My ASkinder,
Daar’s AMense Wat My EPla,
Daar’s EMense Wat My EBoelie,
En EMense Wat Heeldag AKla.

Verse 2
Daar’s AMense Wat My AWegstoot,
Wat My VerAwerp En VerDmy,
Die HoogDmoedig Is, OngeAskik Is,
Wat Lekker ENeersien Op AMy.  A

Chorus
En AHere U Weet AAlles,
U DWeet Wat Hulle ADoen,
Ek AWil So Graag VerAgewe,
Maar Soms AWeet Ek Net Nie EHoe,
AHere Help My AMoeilike Mense,
DMaklik Te VerAgewe,
Want My AHart Is Nie ‘N AStoorplek,
Vir Die VerEkeerde En VerAlede.

Post-Chorus
So Sien My VerEgewe,
Wil Ek Ook VerAgewe,
En VerElos,
Sodat Ek Vry Kan ALewe,
D Gewe My AHere,
E   Ek VerAgewe.

Verse 3
Daar’s AVerneukers En WoordAbrekers,
Daar’s RugAstekers En VerEraaiers,
Daar’s EMense Wat My ESeermaak,
Wat Dan EWegloop Sonder Om AReg Te Maak.

Verse 4
Daar’s ANors Es En Daar’s ASure Es,
En AVreeslike OnDguur Es,
DWat Met Hul MaAniere,
Die EWêreld Net Versuur,
Dis ESwaar Om Te Verduur.A

Chorus
En AHere U Weet AAlles,
U DWeet Wat Hulle ADoen,
Ek AWil So Graag VerAgewe,
Maar Soms AWeet Ek Net Nie EHoe,
AHere Help My AMoeilike Mense,
DMaklik Te VerAgewe,
Want My AHart Is Nie ‘N AStoorplek,
Vir Die VerEkeerde En VerAlede.

Post-Chorus
So Sien My VerEgewe,
Wil Ek Ook VerAgewe,
En VerElos,
Sodat Ek Vry Kan ALewe,
D Gewe My AHere,
E   Ek VerAgewe.  F

Verse 5
Daar’s BbMense Wat My BbSkade Doen,
Wat BbSteel En Ook BeFdrieg,
Daar’s FVyande, Verraaiers,
Wat Oor FAlles Goed Kan BbLieg.

Verse 6
Maar Die BbHere Die Sien BbAlles,
U BbWeet Wat Aan My EbKleef,
U Ken Elke Seer En BbSkade,
U Weet PreFsies Wat Ek BeBbleef.

Bridge
(Ek VerBbgewe, Vergewe),
Ek BbLaat Dit Gaan,
(Ek VerBbgewe, Vergewe),
En BbGee Dit In U Hand,
Ek EbRoep Nie Daarvan Te Hou Nie,
Ek Hoef BbDit Nie FTe VerGmstaan,
Ek BbHoef Dit Net Te Los, Heer,
En In U FVrede Aan Te BbGaan.

Chorus
En BbHere U Weet Alles,
U Weet Wat Hulle Doen,Bb
Ek BbWil So Graag Vergewe,
Maar Soms BbWeet Ek Net Nie FHoe,
BbHere Help My BbMoeilike Mense,
EbMaklik Te VerBbgewe,
Want My BbHart Is Nie ‘N BbStoorplek,
Vir Die VerFkeerde En VerBblede.

Post-Chorus
So Sien My VerFgewe,
Wil Ek Ook VerBbgewe,
En VerFlos,
Sodat Ek Vry Kan BbLewe,
Eb Gewe My BbHere,
F   Ek VerBbgewe.

Outro
(Ek VerFgewe, Vergewe),
Ek FLaat Dit Gaan,
(Ek VerBbgewe, Vergewe),
En BbGee Dit In U Hand,
FHmmm . . .
Sodat Ek Vry Kan BbLewe.
Bb    Bb
다른 조로도 이용 가능: C D E G

FAQ

Moeilike Mense의 코드는 무엇인가요?

Moeilike Mense의 코드는 다음과 같습니다: A, E, D, F, Bb, Eb, Gm

Moeilike Mense의 원곡 조는 무엇인가요?

원곡 조는 A입니다.

Moeilike Mense을(를) 연주하는 난이도는 어느 정도인가요?

난이도는 Intermediate입니다.

Moeilike Mense을(를) 다른 조로 연주할 수 있나요?

네. 이조 기능을 사용해 원하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Moeilike Mense을(를) 어쿠스틱 기타로 연주할 수 있나요?

네. 이 코드는 어쿠스틱과 일렉트릭 기타 모두에서 사용 가능합니다.

Moeilike Mense을(를) 우쿨렐레로 연주할 수 있나요?

Moeilike Mense 코드는 각각의 코드 모양을 사용해 기타나 우쿨렐레로 연주할 수 있습니다.

Moeilike Mense에는 몇 개의 코드가 사용되나요?

Moeilike Mense에는 7개의 코드가 사용됩니다: A, E, D, F, Bb, Eb, Gm

Moeilike Mense을(를) 연주하는 가장 쉬운 방법은 무엇인가요?

이조 기능을 사용해 여러분의 음역대에 더 잘 맞거나 더 쉬운 코드 모양을 사용하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Moeilike Mense은(는) 어느 연대에 발매되었나요?

Moeilike Mense은(는) 2020에 발매되었습니다. 2020의 노래 더 보기

Moeilike Mense에 더 쉬운 코드 버전이 있나요?

네. 간단하게 버튼을 누르면 Moeilike Mense의 코드를 초보자에게 맞는 버전으로 바꿀 수 있어요 - 곡의 키나 코드 진행은 그대로 유지하면서 maj7, m7, 9th 같은 고급 확장 코드만 제거돼요.

0.3x