Chordyes

Die Ruiter Van Skimmelperdpan

Emile Minnie の Die Ruiter Van Skimmelperdpan の C キーでのギターコードと歌詞

Bpm:      120
Released: 1 September 2012
Album:    Anderkant Die Ewigheid

Capo: 3 fret

Intro
C  A#  G#  G
Fm  D#  D7  G
C  A#  G#  G
Fm  D#  G

Verse 1
Langs Die CmPad Wat Verdwyn In Die G#Skimmelperdpan,
By 'N FmDraai In Die Mond Van Die GKloof,
Het 'N CmBom In Die Oorlog 'N G#Vlugtende Man,
Op 'N FmPerd Soos 'N GSwaardslag OntCmhoof.

Verse 2
Aan Die CmSaalboom Krampagtig Die G#Hande Verstyf,
Met 'N FmLaaste Stuiptrekkende GKrag,
En Die CmBene Geklem Soos 'N G#Skroef Om Sy Lyf,
Op Die FmPerd Sit Die GGrusame CmVrag.

Chorus
FmWie Is Die Ruiter? G
Wie Is Die CmRuiter?
Wie Is Die FmRuiter?
Die G#Ruiter Van SGkimmelperdpCman. A#    G#    G

Interlude
Fm  D#  D7  G
Cm  A#  G#  G
Fm  D#  G

Verse 3
Met Sy CmNeusgate Wyd En Die G#Ore Op Sy Nek,
Soos Die FmWind Yl Verbysterd Die GDier,
Met Die CmSkuim In Wit Vlokke Wat G#Waai Uit Sy Bek,
En GeFmspan Soos 'N GDraad Elke CmSpier.

Verse 4
By Die CmHuisie Verby Waar 'N G#Vrou Staan En Kyk,
In Die FmAfkopding Ken Sy Haar GMan,
Met 'N OnCmaardse Gil Val Sy G#Bleek Soos 'N Lyk,
Perd En FmRuiter VerGdwyn In Die CmPan.

Chorus
Wie Is Die FmRuiter? G
Wie Is Die CmRuiter?
Wie Is Die FmRuiter?
Die G#Ruiter Van SGkimmelperdpCman. A#    G#    G

Interlude
Fm  D#  D7  G
Cm  A#  G#  G
Fm  D#  G

Verse 5
Wee Die CmReisiger Wat Daar OnG#wetend Kom Skuil,
Waar BouFmvallig Die Huisie Nog SGtaan,
En VreesCmagtig By Wyle 'N G#Nagdiertjie Huil,
By Die FmNewelige GLig Van Die CmMaan.

Verse 6
Want By CmMiddernag Waai Daar 'N G#Wind Deur Die Kloof,
Waai En FmHuil Soos 'N Kindjie Wat GKerm,
En Dan CmJaag Daar 'N Perd Met 'N G#Man Sonder Hoof,
Wie Dit FmSien, Roep VerGskrik: "Heer, OntCmferm!".

Chorus
Wie Is Die FmRuiter? G
Wie Is Die CmRuiter?
Wie Is Die FmRuiter?
Die G#Ruiter Van SGkimmelperdpCman. A#    G#    G

Interlude
Fm  D#  D7  G
Cm  A#  G#  G
Fm  D#  G

Verse 7
Want Die CmVuurvonke Spat Waar Die G#Hoefslae Dreun,
En Dit FmVlam Uit Sy Neus En Sy GOog,
Styf En CmStram Sit Die Ruiter Na G#Vore Geleun,
En Die FmBloed Uit Sy GNek Spuit 'N CmBoog.

Verse 8
En Dan CmEensklaps Vanuit Die VerG#valle Gebou,
Kom 'N FmVreeslike Skrikbeeld GeGvaar,
Al Die CmHare Orent 'N WaanG#sinnige Vrou,
Met 'N FmHande-GWringend GeCmbaar.

Chorus
Wie Is Die FmRuiter? G
Wie Is Die CmRuiter?
Wie Is Die FmRuiter?
Die G#Ruiter Van SGkimmelperdpCman. A#    G#    G

Interlude
Fm  D#  D7  G
Cm  A#  G#  G
Fm  D#  G

Verse 9
"Waarom CmRus Jy Nie, Rus Jy Nie, G#Jan Van Der Meer?
Waarom FmJaag Jy My Elke Nag GOp?
Sal Daar CmNimmer 'N Einde Kom ... G#Altyd Maar Weer,
Die GaFmlop ... Die GaGlop ... Die GaCmlop?!"

Verse 10
Die AfCmgryslike Klank Nog GeG#huil Nog Gelag,
En Die FmPerd Met Die Romp Van 'N GMan,
Dis Geen CmPlek Vir 'N Christenmens G#Daar In Die Nag,
Langs Die FmPad Na Die GSkimmelperdCmpan.

Outro
Wie Is Die FmRuiter? G
Wie Is Die CmRuiter?
Wie Is Die FmRuiter?
Die G#Ruiter Van SGkimmelperdpCman. A#   G#   G
Ek Is Die FmRuiter? G
En Jy Is Die CmRuiter?
Ons Is Die FmRuiters?
Die G#Ruiters Van SGkimmelperdpCman. A#    G#    G
Fm  D#  D7  Cm
Cm
Cm
他のキーも利用可能: A (元のキー) D E G

FAQ

Die Ruiter Van Skimmelperdpanのコードは何ですか?

Die Ruiter Van Skimmelperdpanのコードは次のとおりです:C, A#, G#, G, Fm, D#, D7, Cm

Die Ruiter Van Skimmelperdpanのオリジナルキーは何ですか?

オリジナルキーはAです。

Die Ruiter Van Skimmelperdpanを弾く難易度はどれくらいですか?

難易度レベルはIntermediateです。

Die Ruiter Van Skimmelperdpanを別のキーで弾くことはできますか?

はい。移調(トランスポーズ)機能を使って、どのキーにも変更できます。

Die Ruiter Van Skimmelperdpanはアコースティックギターで弾けますか?

はい。このコードはアコースティックギターでもエレキギターでも使用できます。

ウクレレでDie Ruiter Van Skimmelperdpanを弾くことはできますか?

Die Ruiter Van Skimmelperdpanのコードはギターでもウクレレでも、それぞれの楽器に合ったコードフォームで演奏できます。

Die Ruiter Van Skimmelperdpanではいくつのコードが使われていますか?

Die Ruiter Van Skimmelperdpanでは8個のコードが使われています:C, A#, G#, G, Fm, D#, D7, Cm

Die Ruiter Van Skimmelperdpanを最も簡単に弾く方法は何ですか?

移調機能を使って自分の声域に合わせるか、より簡単なコードフォームに変更することができます。

Die Ruiter Van Skimmelperdpan はどの年代に作られましたか?

Die Ruiter Van Skimmelperdpan は 2010年代に作られました。 他の 2010 の曲はこちらでご覧いただけます

Die Ruiter Van Skimmelperdpan のもっと簡単なコードバージョンはありますか?

あります。「簡易化」ボタンをタップすると、Die Ruiter Van Skimmelperdpan のコードが初心者向けに変わります - maj7やm7、9thなどの高度な拡張コードが省略されますが、曲のキーやコード進行は変わりません。

0.3x