Chordyes

Sirkel

Lirik Lagu Sirkel oleh Emile Minnie

Bpm: 90 Released: 13 June 2020 Album: Vasbyt Intro Verse 1 Is Daar Dae Wat Jou Hart Van Vreugde Wil Ontplof, In Strale Van Lig Wat Helder Skyn? En Net Die Volgende Dag Is Jou Oë Weer Dof, Het Al Wat 'N Glimlag Is In Die Niet Verdwyn. Pre-Chorus Byt Vas, Daar Is Uitkoms, Die Wiel Draai En Draai. Chorus Want Daar's Tye Van Blydskap En Tye Van Hartseer, Ons Loop In 'N Sirkel Weer En Weer, Is Dinge Nou Donker, Die Son Agter Wolke? Jou Lewe Sal Lig Word, Meer En Meer. Verse 2 Is Daar 'N Son Wat Blom In Jou Hart Vandag? Of Verwelk Die Strale Een Vir Een? Wil Jy Dans En Sing En Uit Jou Maag Uit Lag? Of Voel Jy Godverlate En Alleen? Pre-Chorus Byt Vas, Daar Is Uitkoms, Die Wiel Draai En Draai. Chorus Want Daar's Tye Van Blydskap En Tye Van Hartseer, Ons Loop In 'N Sirkel Weer En Weer, Is Dinge Nou Donker, Die Son Agter Wolke? Jou Lewe Sal Lig Word, Meer En Meer. Bridge Want Tyd Sal Jou Wonde Genees, En Liefde Verdryf Alle Vrees, Alle Vrees, Want Daar's Tye Van Blydskap En Tye Van Hartseer, Ons Loop In 'N Sirkel Weer En Weer. Is Dinge Nou Donker, Die Son Agter Wolke? Jou Lewe Sal Lig Word, Meer En Meer, (Meer En Meer), Outro Want Daar's Tye Van Blydskap En Tye Van Hartseer, Ons Loop In 'N Sirkel Weer En Weer, (Weer En Weer), Is Dinge Nou Donker, Die Son Agter Wolke? Jou Lewe Sal Lig Word, Meer En Meer, (Meer En Meer), Meer En Meer, (Meer En Meer), Meer En Meer, (Meer En Meer), Meer En Meer.