Chordyes

Saamstaanliedjie

Lirik Lagu Saamstaanliedjie oleh Emile Minnie

Bpm: 110 Released: 30 April 2026 Album: Wagtende Nasie Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Ons Land Is ‘N Mengelmoes Van Kleur, Bruin En Wit, Swart En Geel, Ons Staan As ‘N Nasie In Ons Fleur. Gee My Jou Hand En Kom Ons Deel, Kom Ons Maak Ons Koppe Oop En Voel Hoe Ons Bure Se Skoene Loop, Kom Ons Laat Ons Harte Praat. Ek Sê Jou Wat: Volg My Raad. Chorus Hey Man, Kom Staan Hier By My, Man, Kom Ons Los Al Ons Klein Verskilletjies Nou Eenkant, Ja En, Hey Man, Als Is Ok, Man, Ons Het So Baie In Gemeen, Laat Ons Nou Hande Vat, Ja. Verse 2 In 1994 Was Die Wêreld Stom. Almal Wou Vlug Vir Die Storm Wat Kom, Maar Madiba Het Die Gees Gelei. Almal Gelyk, Ons Is Almal Vry, Nou Het Ons Die Gulde Kans. Sal Ons As ‘N Nasie Saam Kan Dans? Nou’s Die Tyd Vir Groot Jolyt. Ek Sê Jou Wat: Kapityt! Chorus Hey Man, Kom Staan Hier By My, Man, Kom Ons Los Al Ons Klein Verskilletjies Nou Eenkant, Ja En, Hey Man, Als Is Ok, Man, Ons Het So Baie In Gemeen, Laat Ons Nou Hande Vat, Ja. Bridge Soms Is Die Stormwolke Swaar As Die Donder En Blits Nie Wil Bedaar Nie, Die Petrol Styg, Die Rand Val, Die Kinders Huil En Die Kos Is Nie Gaar Nie, Soms Wil ‘N Mens Die Handdoek En Die Eend Ingooi, Stap Dan Na Jou Buurman Om Hom Uit Te Nooi . . .. Chorus Hey Man, Kom Staan Hier By My, Man, Kom Ons Los Al Ons Klein Verskilletjies Nou Eenkant, Ja En, Hey Man, Als Is Ok, Man, Ons Het So Baie In Gemeen, Laat Ons Nou Hande Vat, Ja. Chorus Hey Man, Kom Staan Hier By My, Man, Kom Ons Los Al Ons Klein Verskilletjies Nou Eenkant, Ja En, Hey Man, Als Is Ok, Man, Ons Het So Baie In Gemeen, Laat Ons Nou Hande Vat, Ja. Outro Hey Man, Kom Staan Hier By My, Man, Kom Ons Los Al Ons Klein Verskilletjies Nou Eenkant, Ja En, Hey Man, Als Is Ok, Man, Ons Het So Baie In Gemeen, Laat Ons Nou Hande Vat, Ja.