Chordyes

Nuwe Blaadjie

Lirik Lagu Nuwe Blaadjie oleh Emile Minnie

Bpm: 123 Released: 15 June 2015 Album: Donker Liefde Intro Verse 1 En So Het Dit Gekom Dat Ek Kaalvoet Sit En Skryf, Oor Die Doringpad Geloop In Dié Tragiese Bedryf, Van 'N Hart Wat Soek Na Liefde En In Die Donker Gryp, En So Strompel Ek Die Duister In. Verse 2 Ons Ontmoeting Was So Soet, Jy Was Stroop En Kremetart, Jou Woorde Was Soos Reën Op My Uitgedorde Hart, Maar Die Soet Word Weldra Bitter En Die Blydskap Word Die Smart, En Gevolglik Is Die Vreugde Min, En, Chorus Hoe Slaan Ek 'N Nuwe Blaadjie Om? Hoe Maak Ek My Kop Se Stemme Stom? Hoe Sê Ek: "Dis Die Einde, Laat 'N Nuwe Liefde Blom"? Hoe Slaan Ek 'N Nuwe Blaadjie Om? Interlude Verse 3 Die Lente Van Ons Liefde Was 'N Lugballon Wat Sweef, Oor 'N Somerland Van Sonneblom Wat Net Vir Liefde Leef, Die Herfs Se Kleur Het Hartseer In Die Landskap Ingeweef, Die Winter Is Nou Koud En Leeg, En, Chorus Hoe Slaan Ek 'N Nuwe Blaadjie Om? Hoe Maak Ek My Kop Se Stemme Stom? Hoe Sê Ek: "Dis Die Einde, Laat 'N Nuwe Liefde Blom"? Hoe Slaan Ek 'N Nuwe Blaadjie Om? Interlude Verse 4 Nou's Ek Elke Dag Afwagtend Vir 'N Boodskappie Van Jou, Wat My Terugnooi In Jou Arms, In Jou Warmte Omvou, En Elke Nag Gaan Lê Ek, Ongenooid En Ongetroud, My Lewenslig Begin Verflou, En, Chorus Hoe Slaan Ek 'N Nuwe Blaadjie Om? Hoe Maak Ek My Kop Se Stemme Stom? Hoe Sê Ek: "Dis Die Einde, Laat 'N Nuwe Liefde Blom"? Hoe Slaan Ek 'N Nuwe Blaadjie Om? Outro Hoe Slaan Ek 'N Nuwe Blaadjie Om? Hoe Maak Ek My Kop Se Stemme Stom? Hoe Sê Ek: "Dis Die Einde, Laat 'N Nuwe Liefde Blom"? Hoe Slaan Ek 'N Nuwe Blaadjie Om? Hoe Sê Ek: "Dis Die Einde, Laat 'N Nuwe Liefde Blom"? Hoe Slaan Ek 'N Nuwe Blaadjie Om?