Chordyes

Gee My Jou Hand

Lirik Lagu Gee My Jou Hand oleh Emile Minnie

Bpm: 170 Released: 1 Sept. 2012 Album: Anderkant Die Ewigheid . Intro Verse 1 Gee My Jou Hand, My Lief, Laat Ek Jou Lei, Die Wêreld Is Groot, My Lief, Bly Naby My. Verse 2 En As Die Donker Kom, En Die Storms Jou Dreig, Sal Ek Jou Hawe Wees, Die Volmaan Wat Styg. Chorus Gee My Jou Hand, My Lief, Gee My Jou Hand, My Lief, Bly Naby My, Bly Naby My. Verse 3 Hier Is My Hand, My Lief, Kom Leef Saam Met My, Ek Voel Soos 'N Kampioen, Met Jou Aan My Sy. Verse 4 En Stap Die Jare Aan, En Tyd Kom En Gaan, Bly Ek Jou Lewensmaat, Bly Ek By Jou Staan. Chorus Gee My Jou Hand, My Lief, Gee My Jou Hand, My Lief, Bly Naby My, Bly Naby My. Bridge Want Jy Ken My Hart, Jy Ken My Kop En My Lyf, Ons Liefde 'S Die See, Waar Ons Laggend Op Dryf, Laggend Op Dryf. Instrumental Bridge Want Jy Ken My Hart, Jy Ken My Kop En My Lyf, Ons Liefde 'S Die See, Waar Ons Laggend Op Dryf, Laggend Op Dryf. Chorus Gee My Jou Hand, My Lief, Laat Ek Jou Lei, Die Wêreld Is Groot, My Lief, Bly Naby My, Verse 5 En As Die Donker Kom, En Die Storms Jou Dreig, Sal Ek Jou Hawe Wees, Die Volmaan Wat Styg. Verse 6 Gee My Jou Hand, My Lief, Gee My Jou Hand, My Lief, Bly Naby My, Bly Naby My. Outro Gee My Jou Hand, My Lief, Gee My Jou Hand, My Lief, Bly Naby My, Bly Naby My.