Chordyes

Fladderhang

Lirik Lagu Fladderhang oleh Emile Minnie

Bpm: 130 Released: 26 May 2010 Album: Supernova Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Weet Jy, Jy Is My Beminde? Voel Jy My Hartklop In Jou? Luister Hoe Wild Waai Die Winde, My Asem Word Woorde In Jou. Chorus Roep My Naam In Die Oggendure, As Die Sonlig Oor Die Ooste Spoel, En Ek Sal Ronddans In Die Son Se Vuur, Jy Sal My Ritme In Die Hitte Voel, Sê My Naam In 'N See Van Wolke, As Jy Vlieg Tot By Die Horison, Ek Sal Die Winterwind Se Stem Vertolk, En Jy Sou Saampraat As Jy Maar Net Kon. Verse 2 Weet Jy Jou Stem Is Soos Water? Branders Wat Breek Op My Strand, Hoor Jy My Lag As Jy Skater? Sien Jy Die Vuur In My Brand? Chorus Roep My Naam In Die Oggendure, As Die Sonlig Oor Die Ooste Spoel, En Ek Sal Ronddans In Die Son Se Vuur, Jy Sal My Ritme In Die Hitte Voel, Sê My Naam In 'N See Van Wolke, As Jy Vlieg Tot By Die Horison, Ek Sal Die Winterwind Se Stem Vertolk, En Jy Sou Saampraat As Jy Maar Net Kon . . .. Interlude Chorus Roep My Naam In Die Oggendure, As Die Sonlig Oor Die Ooste Spoel, En Ek Sal Ronddans In Die Son Se Vuur, Jy Sal My Ritme In Die Hitte Voel, Sê My Naam In 'N See Van Wolke, As Jy Vlieg Tot By Die Horison, Ek Sal Die Winterwind Se Stem Vertolk, En Jy Sou Saampraat As Jy Maar Net Kon. Chorus Roep My Naam In Die Oggendure, As Die Sonlig Oor Die Ooste Spoel, En Ek Sal Ronddans In Die Son Se Vuur, Jy Sal My Ritme In Die Hitte Voel, Sê My Naam In 'N See Van Wolke, As Jy Vlieg Tot By Die Horison, Ek Sal Die Winterwind Se Stem Vertolk, En Jy Sou Saampraat As Jy Maar Net Kon. Chorus Roep My Naam In Die Oggendure, As Die Sonlig Oor Die Ooste Spoel, En Ek Sal Ronddans In Die Son Se Vuur, Jy Sal My Ritme In Die Hitte Voel, Sê My Naam In 'N See Van Wolke, As Jy Vlieg Tot By Die Horison, Ek Sal Die Winterwind Se Stem Vertolk, En Jy Sou Saampraat As Jy Maar Net Kon . . .. Outro