Chordyes

Ek Dag

Lirik Lagu Ek Dag oleh Emile Minnie

Released: 22 June 2015 Album: Donker Liefde Intro Verse 1 Ek Dag Ek Bou My Kasteeltjie Klaar, Toe Stort My Kaart Huis Inmekaar, Gedink Ek Leef In Prag En Praal, Maar Eintlik Was My Lewe Maar Vaal. Verse 2 Ek Dag Ek Eet Nou Koningskos, Dit Was Net Krummels Wat Jy Los, Gedink Ek Dra 'N Keiser Se Gewaad, Toe Loop Ek Heeltyd Sonder 'N Draad. Chorus Ek Het Myself Om Die Bos Gelei, Gedink Ek Is Die Een, Gedink Ek Is Vry, Hoe Siende Blind Kan Een Mens Wees? Sal Tyd Dan Ooit Die Wonde Genees? Verse 3 Ek Dag Ek Kook Soos Nataniël, Toe's Elke Hap 'N Bitter Pil, Gedink Ek Dans Soos Nureyev, Maar Eintlik Was My Dansie Maar Zef? Verse 4 Ek Dag Ek Sweef In 'N Lugballon, Toe Val Ek Af Van My Balkon, Gedink Jy's Smoorverlief Op My, Toe Kyk Jy Weg En Loop Jy Verby. Chorus Ek Het Myself Om Die Bos Gelei, Gedink Ek Is Die Een, Gedink Ek Is Vry, Hoe Siende Blind Kan Een Mens Wees? Sal Tyd Dan Ooit Die Wonde Genees? Interlude Chorus Ek Het Myself Om Die Bos Gelei, Gedink Ek Is Die Een, Gedink Ek Is Vry, Hoe Siende Blind Kan Een Mens Wees? Sal Tyd Dan Ooit Die Wonde Genees? Verse 5 Ek Dag Ek Bou My Kasteeltjie Klaar, Toe Stort My Kaart Huis Inmekaar, Gedink Ek Leef In Prag En Praal, Maar Eintlik Was My Lewe Maar Vaal. Outro Ek Dag Ek Eet Nou Koningskos, Dit Was Net Krummels Wat Jy Los, Gedink Ek Dra 'N Keiser Se Gewaad, Toe Loop Ek Heeltyd Sonder 'N Draad.