Chordyes

Charlize

Lirik Lagu Charlize oleh Emile Minnie

Bpm: 135 Released: 1 Dec 2016 Album: 15 Onvergeetlike Jare Intro Verse 1 As Die Lig Verdof Op Jou Mooi Gesig, As Die Fokus Skuif Na Die Volgende Berig, As Jy Huis Toe Ry Aan Die Verkeerde Kant, Mis Jy Jou Suiderland? Verse 2 As Almal Uiteindelik 'N Stukkie Van Jou Het, As Jy Die Leuen Verstaan: "Om 'N Ster Te Wees Is Pret", Raak Dit Dan Stil En Eensaam Aan Jou Kant? Mis Jy Jou Suiderland? Chorus Mis Jy Die Reën Wat Op Die Wynland Val, Die Branders Wat Dreun In Die Oos-Kaap En Natal, Die Vrystaat Se Stilte, Die Hoëveld Se Dans, Mis Jy Die Afrikaans? Verse 3 As Die Rooi Tapyt Se Rooi Verbleik, As Die Droom Van Rus En Vrede Jou Ontwyk, Voel Jy Nog Steeds Jou Bloed Se Band? Mis Jy Jou Suiderland? Verse 4 As Jy Lees Van Al Die Drama Hier, Hier's Meer Aksie As In Mad Max 4, Voel Jy Die Empatie Wat Brand? Mis Jy Jou Suiderland? Chorus Mis Jy Die Reën Wat Op Die Wynland Val, Die Branders Wat Dreun In Die Oos-Kaap En Natal, Die Vrystaat Se Stilte, Die Hoëveld Se Dans, Mis Jy Die Afrikaans? Bridge Die Onreg Wat Hier Teen Die Hemel Uitbasuin, Die Swaarde Wat Kruis In Eden Se Tuin, Die Kaarte Wat Val, Die Poppe Wat Dans, Mis Jy Die Afrikaans? Instrumental Chorus Mis Jy Die Reën Wat Op Die Wynland Val, Die Branders Wat Dreun In Die Oos-Kaap En Natal, Die Vrystaat Se Stilte, Die Hoëveld Se Dans, Mis Jy Die Afrikaans? Outro Die Onreg Wat Hier Teen Die Hemel Uitbasuin, Die Swaarde Wat Kruis In Eden Se Tuin, Die Kaarte Wat Val, Die Poppe Wat Dans, Mis Jy Die Afrikaans? Die Afrikaans.