Bpm: 129
Released: 22 June 2015
Album: Donker Liefde
Intro
Verse 1
Wanneer Laas Het Jy Iets Nuuts Gedoen, Jou Gemaksone Verlaat?
Jouself Verras Met 'N Nuwigheid, Of 'N Ongewone Daad?
Dis Tyd Om Die Verlede In 'N Boksie Toe Te Draai,
Dankbaar Dis Verby, Laat Die Hede Koning Kraai.
Chorus
Eet Chocolates Vir Ontbyt, Loop Kaalvoet Op Die Gras,
Bou 'N Sandkasteel, Dra 'N Psychedelic Das,
Ry 'N Ander Roete Werk Toe, As Jy Lus Voel, Hou Aan Ry,
Jy't Elke Dag Die Kans Om Jouself Van Jouself Te Bevry.
Verse 2
Elke Dag Loop Ons Dieselfde Liewe Pad,
Ons Lewens Bly Dieselfde En Ons Raak So Siek En Sat,
Vir Dieselfde Resultate, Dag In En Dag Uit,
Die Tyd Is Nou Ryp Om 'N Nuwe Tune Te Fluit,
Chorus
Eet Chocolates Vir Ontbyt, Loop Kaalvoet Op Die Gras,
Bou 'N Sandkasteel, Dra 'N Psychedelic Das,
Ry 'N Ander Roete Werk Toe, As Jy Lus Voel, Hou Aan Ry,
Jy't Elke Dag Die Kans Om Jouself Van Jouself Te Bevry.
Bridge
Soms Kom Jy In 'N Doodloopstraat,
Klop Dan Aan 'N Deur En Vra Dan Raad,
Die Antwoord Sal Na Jou Toe Kom,
Jou Siel Sal Weldra Blom,
Chorus
Eet Chocolates Vir Ontbyt, Loop Kaalvoet Op Die Gras,
Bou 'N Sandkasteel, Dra 'N Psychedelic Das,
Ry 'N Ander Roete Werk Toe, As Jy Lus Voel, Hou Aan Ry,
Jy't Elke Dag Die Kans Om Jouself Van Jouself Te Bevry.
Outro

Jy't Elke Dag Die Kans Om Jouself Van Jouself Te Bevry,