Chordyes

Droom

Droom Lyrics by Emile Minnie

Bpm: 78 Released: 26 May 2004 Album: Onderwater Drome Intro Verse 1 Lippe Wat Kan Luister, Oë Wat Sing En Dans, Hande Wat Kan Saampraat In Middel-Eeuse Frans, 'N Naeltjie Soos 'N Nartjie, Soet En Sag En Rond, Ek Duik Af In Jou Dieptes, Stille Waters, Diepe Grond. Chorus En Ek Dra Jou Soos 'N Man---Tel Van Oosterse Fluweel, Ek Ken Jou Soos Die Klan---Ke Wat Borrel In My Keel, Soos Die Kin---Kels En Die Kreu--Kels In Die Palm Van My Hand, Soos Die Wolke En Die Waan---Sin In Hierdie Warm Land. Verse 2 'N Stem Met Sagte Vlerke, 'N Vlinder In My Hand, Meerminne Wat Opstyg Terwyl Die Water Brand, Knipoog Vir Die Wolke, Blaas Vir My 'N Soen, As Jy Maar Net Geweet Het Wat Jou Wese Vir My Doen. Chorus En Ek Dra Jou Soos 'N Man---Tel Van Oosterse Fluweel, Ek Ken Jou Soos Die Klan---Ke Wat Borrel In My Keel, Soos Die Kin---Kels En Die Kreu--Kels In Die Palm Van My Hand, Soos Die Wolke En Die Waan---Sin In Hierdie Warm Land. Bridge Sunnyside Se Strande, Durban Met Sy Sneeu, Kimberley Se Woude, 'N Nagtegaal Wat Skreeu, Alles Het Verander, Niks Is Soos Dit Was, Maar Alles Bly Dieselfde, Ons Hardloop Slakkepas. Chorus En Ek Dra Jou Soos 'N Man---Tel Van Oosterse Fluweel, Ek Ken Jou Soos Die Klan---Ke Wat Borrel In My Keel, Soos Die Kin---Kels En Die Kreu--Kels In Die Palm Van My Hand, Soos Die Wolke En Die Waan---Sin In Hierdie Warm Land. Instrumental Outro En Ek Dra Jou Soos 'N Man---Tel Van Oosterse Fluweel, Ek Ken Jou Soos Die Klan---Ke Wat Borrel In My Keel, Soos Die Kin---Kels En Die Kreu--Kels In Die Palm Van My Hand, Soos Die Wolke En Die Waan---Sin In Hierdie Warm Land, Warm Land, Warm Land.