Bpm: 120
Released: 1 Dec 2016
Album: 15 Onvergeetlike Jare
Intro
Verse 1
Bly By My As Die Aandwind Yl Raak,
Die Koue Snerp Deur Murg En Been,
Waak Oor My As Die Wolketrane,
Triestig, Triestig Oor Ons Ween,
Staan By My As Die Aarde Kantel,
Die Stede Skuif En Die Wêreld Wankel.
Chorus
Bly By My,
Bly By My.
Verse 2
Voel My Roer In Die Donker Kamers,
Waar Stiltes Smelt En Woorde Word,
Hoor My Stem In Die Halflig Gange,
My Fluister Gly Oor Glas En Bord,
Sien My Lag Op 'N Helder Voorstoep,
Proe Die Son As My Lied Jou Naam Roep.
Chorus
Bly By My,
Bly By My.
Interlude
Verse 3
Reste Chez Moi Quand Le Vent Devient Froid,
Comme S'il A Des Dents Violents,
Soulage-Moi Quand Les Larmes Des Nuages,
Pleurent Tristement,
Garde-Moi Quand Le Monde Se Bouleverse,
Les Villes Glissent Et La Terre Se Renverse.
Chorus
Reste Chez Moi,
Reste Chez Moi.
Interlude
Verse 4
Bly By My As Die Aandwind Yl Raak,
Die Koue Snerp Deur Murg En Been,
Waak Oor My As Die Wolketrane,
Triestig, Triestig Oor Ons Ween,
Staan By My As Die Aarde Kantel,
Die Stede Skuif En Die Wêreld Wankel.
Chorus
Bly By My,
Bly By My,
Outro
Bly By My,
Bly By My,
Bly By My,