Bpm: 100
Released: 26 May 2010
Album: Supernova
Intro
Verse 1
Vry Om Te Wees,
Net Wie Ek Is,
Vry Om Te Sê,
Als Wat Op My Hart Is.
Verse 2
Ek Is Vry Om My Vlerke,
Nog Wyer Te Sprei,
Vry Om Langs Jou Op Te Krul,
En Deur Die Nag Te .
Verse 3
Vryheid Is ’N Kamer,
Met 'N Hemelbed Van Hout,
Met Hemelhoë Vensters,
En Sonlig Wat Soos Goud . .
Verse 4
Deur Die Ruite Spoel Tot Op My,
Ek Word ’N Waternimf,
En Ek Swem Deur Die Venster,
Reguit Na Die Lig.
Chorus
En Ek Bou Vir Jou ’N Huis,
'N Ligkasteel Vol Reënboë,
Wat Golwend Om Ons Ruis,
Soos Die Liefde In Jou Oë,
En Ek Sing Van Jou En My,
Van Die Hartstog En Verlange,
In Die Lewens Wat Ons Lei . . ,
Die Lewens Wat Ons Lei.
Verse 5
Dankie Vir My Kamer,
Dankie Vir My Huis,
Vir My Wierook En My Waansin,
Die Bloed Wat Deur My Bruis.
Verse 6
Ek Sê Dankie Vir My Vriende,
My Mure Is Nou Dig,
Dankie Vir My Hemelbed,
Dankie Vir Die Lig.
Chorus
En Ek Bou Vir Jou ’N Huis,
'N Ligkasteel Vol Reënboë,
Wat Golwend Om Ons Ruis,
Soos Die Liefde In Jou Oë,
En Ek Sing Van Jou En My,
Van Die Hartstog En Verlange,
In Die Lewens Wat Ons Lei . . ,
Die Lewens Wat Ons Lei.
Instrumental
Chorus
En Ek Bou Vir Jou ’N Huis,
'N Ligkasteel Vol Reënboë,
Wat Golwend Om Ons Ruis,
Soos Die Liefde In Jou Oë,
En Ek Sing Van Jou En My,
Van Die Hartstog En Verlange,
In Die Lewens Wat Ons Lei . . .
Chorus
En Ek Bou Vir Jou ’N Huis,
'N Ligkasteel Vol Reënboë,
Wat Golwend Om Ons Ruis,
Soos Die Liefde In Jou Oë,
En Ek Sing Van Jou En My,
Van Die Hartstog En Verlange,
In Die Lewens Wat Ons Lei . . ..
Outro
En Ek Bou Vir Jou ’N Huis,
'N Ligkasteel Vol Reënboë,
Wat Golwend Om Ons Ruis,
Soos Die Liefde In Jou Oë,
En Ek Sing Van Jou En My,
Van Die Hartstog En Verlange,
In Die Lewens Wat Ons Lei . . ,
Die Lewens Wat Ons Lei.
(Die Lewens Wat Ons Lei),
Die Lewens Wat Ons Lei.