Bpm: 130
Released: 26 May 2010
Album: Supernova
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Verse 1
Die Liefde Is Ongebonde, Vry Van Plek En Tyd,
Die Liefde Is Ongeskonde Deur Haat En Moord En Nyd,
Die Liefde Is Opgewonde, Hoor Net Hoe Sy Lag,
Maar Bowenal Is Die Liefde 'N Tweerigting Ding Ja.
Verse 2
Ek Vat Jou Hand En Ek Lei Jou Deur Die Nag,
Deur Gevare, Gebare Na Die Breek Van Die Dag,
En Die Sonlig Spoel Soos Water, En Ek Sidder Van Die Prag,
En Ek Weet Net Die Liefde Is 'N Tweerigting Ding Ja.
Chorus
Dit Maak Nie Saak Of Jy Kom Of Gaan Nie,
Dit Maak Geen Verskil Aan Haar Nie,
Draai Jou Rug, Gee Jouself, Die Liefde Bly Bestaan,
Dit Maak Nie Saak Of Jy Gly Of Bly Nie,
Dit Maak Geen Verskil Aan My Nie,
Skoonheid Kom, Skoonheid Gaan, Maar Die Liefde Bly Bestaan.
Interlude
Verse 3
Die Liefde Is Ongebonde, Vry Van Plek En Tyd,
Die Liefde Is Ongeskonde Deur Haat En Moord En Nyd,
Die Liefde Is Opgewonde, Hoor Net Hoe Sy Lag,
Maar Bowenal Is Die Liefde 'N Tweerigting Ding Ja.
Verse 4
Ek Vat Jou Hand En Ek Lei Jou Deur Die Nag,
Deur Gevare, Gebare Na Die Breek Van Die Dag,
En Die Sonlig Spoel Soos Water, En Ek Sidder Van Die Prag,
En Ek Weet Net Die Liefde Is 'N Tweerigting Ding Ja.
Outro
Dit Maak Nie Saak Of Jy Kom Of Gaan Nie,
Dit Maak Geen Verskil Aan Haar Nie,
Draai Jou Rug, Gee Jouself, Die Liefde Bly Bestaan,
Dit Maak Nie Saak Of Jy Gly Of Bly Nie,
Dit Maak Geen Verskil Aan My Nie,
Skoonheid Kom, Skoonheid Gaan, Maar Die Liefde Bly Bestaan.
Die Liefde Bly Bestaan,
Die Liefde Bly Bestaan,
Die Liefde Bly Bestaan,
Die Liefde Bly Bestaan,
Die Liefde Bly Bestaan,
Die Liefde Bly Bestaan.