Chordyes

N Nuwe Dag

N Nuwe Dag Lyrics by Emile Minnie

Bpm: 120 Released: 13 June 2020 Album: Vasbyt Verse 1 Ek Is Somtyds In 'N Groef, En Dit Maak My Skoon Bedroef, Dieselfde Bord, Dieselfde Kos, Dieselfde Spieël, Dieselfde Vlos, Van My Skoene Tot My Das, Geen Variasie In My Kas, Is Daar Hulp Vir 'N Mens Soos Ek? My Gewoontes Maak My Gek. Chorus 'N Nuwe Dag, 'N Nuwe Kans, (Vat 'N Kans), 'N Nuwe Song Om Op Te Dans, (Dans Dans, Dans), Slaan 'N Nuwe Rigting In, (Slaan Hom In), Dis Nou Tyd Vir Weer Begin. Verse 2 Ek sal afskop in my huis : 'N Nuwe Kas Vir Die Kombuis, Ek Sal Daai Ou Gordyn Vervang, Dalk Iets Vroliker Daar Hang, Ontslae Raak Van Daai Stywe Broek, En Iets Meer Gemaklik Soek, Dalk Iets Nuuts Bestudeer, Dalk 'N Ander Bed Probeer. Chorus 'N Nuwe Dag, 'N Nuwe Kans, (Vat 'N Kans), 'N Nuwe Song Om Op Te Dans, (Dans Dans, Dans), Slaan 'N Nuwe Rigting In, (Slaan Hom In), Dis Nou Tyd Vir Weer Begin. Instrumental Verse 3 Ek Sal Kyk Na My Postuur, Ek Sal Rustiger Bestuur, My Rugsak Pak En Gaan Reis, Laat Die Pad Die Rigting Wys, Net Een Lewe Om Te Leef, Net Een Kans Om Vry Te Wees, Dit Was Dood Is Bly Konstant; Dit Wat Leef Is Aan Die Brand, Chorus 'N Nuwe Dag, 'N Nuwe Kans, (Vat 'N Kans), 'N Nuwe Song Om Op Te Dans, (Dans Dans, Dans), Slaan 'N Nuwe Rigting In, (Slaan Hom In), Dis Nou Tyd Vir Weer Begin. Outro 'N Nuwe Dag, 'N Nuwe Kans, (Vat 'N Kans), 'N Nuwe Song Om Op Te Dans, (Dans Dans, Dans), Slaan 'N Nuwe Rigting In, (Slaan Hom In), Dis Nou Tyd Vir Weer Begin.