Bpm: 111
Released: 1 Jan 2008
Album: Nagmusiek
Intro
Verse 1
Ek Sit Alleen En Kyk Na Die See,
Die Strand Is Verlate En Ek Dink,
As Jy Nou Hier Was Het Ons Nou Sandkasteel Gebou,
Ons Asems Opgehou,
En Gekeer Dat Die Water Ons Mure Breek.
Pre-Chorus
Die Sonlig Val Soos Reën Op Die Water En Maak 'N Ligkol,
Waar Walvisse Speel,
Ek Wil Ook Deel Wees Van Hierdie Spel,
En Saam Met Jou Deur Die Dieptes Gly.
Chorus
Jy Sê Jy Het My Lief In Elke Liewe Brief,
Maar Hier Binne My Bly Ek Wonder Wat Word Van Die Liefde,
Kan Ontmoetings Jare Duur?
Jy Sê Jy Wag Vir My Maar Die Maande Gaan Verby,
En Hier Binne My Bly Ek Wonder,
Wat Word Van Die Liefde,
Kan 'N Afskeid Jare Duur?
Verse 2
Ek Sit Alleen En Kyk Na Die Maan,
Die Stad Is Verlate En Ek Dink,
As Jy Nou Hier Was Het Ons Nou Deur Die Nag Gery,
Die Liggies Gly Verby,
En Die Strate Hou Tyd Met Die Nagmusiek,
Pre-Chorus
Die Maanlig Val Soos Reën Op Die Pad En Maak 'N Ligkol,
Waar Skaduwees Speel,
Ek Wil Ook Deel Wees Van Hierdie Spel,
En Saam Met Jou Deur Die Donker Gly,
Chorus
Jy Sê Jy Het My Lief In Elke Liewe Brief,
Maar Hier Binne My Bly Ek Wonder Wat Word Van Die Liefde,
Kan Ontmoetings Jare Duur?
Jy Sê Jy Wag Vir My Maar Die Maande Gaan Verby,
En Hier Binne My Bly Ek Wonder,
Wat Word Van Die Liefde,
Kan 'N Afskeid Jare Duur?
Instrumental

Outro
Ek Sit Alleen En Kyk Na My Land,
My Hart Is Verlate En Ek Dink,
As Jy Nou Hier Was.