Bpm: 110
Released: 1 Jan 2008
Album: Nagmusiek
Intro
Chorus
Jy Sê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek Staan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek Wonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy Weet Iets Is Dood,
Maar Jy Kry Nie Die Woord Om Te Sê.
Verse 1
Hoe Dit Klink As Die Liefde Sink,
En Jy Sien Hoe Dit Lyk As Die Hartstog Wyk,
En Jy Weet Hoe Dit Gaan As Die Sout Verslaan,
En Jy Voel Desperaat, Maar Dis Klaar Te Laat, En,
Chorus
Jy Sê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek Staan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek Wonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy Weet Iets Is Dood,
Maar Jy Kry Nie Die Woord Om Te Sê.
Verse 2
Hoe Dit Voel As Die Lug Oor Jou Spoel,
En Die Son Soos 'N Bal Tussen Wolke Val,
As Die Reën Soos 'N Kind In Die Straat Rinkink,
En Die Stilte In Jou Soos 'N Blom Ontvou.
Verse 3
En Jy Weet Hoe Dit Klink As Die Liefde Sink,
En Jy Sien Hoe Dit Lyk As Die Hartstog Wyk,
En Jy Weet Hoe Dit Gaan As Die Sout Verslaan,
En Jy Voel Desperaat, Maar Dis Klaar Te Laat, En,
Chorus
Jy Sê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek Staan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek Wonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy Weet Iets Is Dood,
Maar Jy Kry Nie Die Woord Om Te Sê.
Interlude
Dis Verby,
Dis Verby,
Dis Verby.
Verse 4
En Ek Weet Hoe Dit Voel As Die Lug Oor Jou Spoel,
En Die Son Soos 'N Bal Tussen Wolke Val,
As Die Reën Soos 'N Kind In Die Straat Rinkink,
En Die Stilte In Jou Soos 'N Blom Ontvou.
Verse 5
En Jy Weet Hoe Dit Klink As Die Liefde Sink,
En Jy Sien Hoe Dit Lyk As Die Hartstog Wyk,
En Jy Weet Hoe Dit Gaan As Die Sout Verslaan,
En Jy Voel Desperaat, Maar Dis Klaar Te Laat, En,
Chorus
Jy Sê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek Staan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek Wonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy Weet Iets Is Dood,
Maar Jy Kry Nie Die Woord.
Om Te Sê Dis Verby, Vat Jou Goed, Kry Jou Ry,
En Ek Staan Voor Jou Deur Met My Hart In My Keel,
En Ek Wonder Wat Word D'une Vie Qui Est Morte,
En Jy Weet Iets Is Dood,
Maar Jy Kry Nie Die Woord Om Te Sê.
Interlude
Dis Verby,
Dis Verby,
Dis Verby.
Outro
En Jy Weet Hoe Dit Voel As Die Lug Oor Jou Spoel,
En Die Son Soos 'N Bal Tussen Wolke Val,
As Die Reën Soos 'N Kind In Die Straat Rinkink,
En Die Stilte In Jou Soos 'N Blom Ontvou,
Dis Verby.