Chordyes

Song Vir Jou

Song Vir Jou Lyrics by Emile Minnie

Bpm: 120 Released: 13 June 2020 Album: Vasbyt Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Jy Is My Vriend, My Sielsgenoot, Jy Ken Die Geraamtes In My Kas, Is Ek Benoud, Of In Die Nood, Jy, Help My Keer Op Keer En Red By Bas, Ek Moet Bely Daar, Is Min Soos Jy Wat My Regtig Verstaan, Die Song's Vir Jou, Mag Jy Vir Altyd Weet Dat Ek Baie Van Jou Hou. Interlude Verse 2 Na Soveel Jaar Se Sakke Sout Saam, Is Jy Soos Die Palm Van My Hand, Bekend, Bemind En As Daar Fout Gaan, Weet Ek Jy Is Altyd Aan My Kant, Ek Moet Bely, Jy, Is Deel Van My En Jy Sal Altyd Wees, Die Song's Vir Jou, Mag Jy Vir Altyd Weet Dat Ek Baie Van Jou Hou, Weet Dat Ek Baie Van Jou Hou. Outro Wie Weet Wat Môre Vir Ons Inhou, Als Kan Verander In 'N Dag, Solank Ons Net Die Bokant Blink Hou, Sal Die Son Weer Opkom Na Die Nag, Ek Moet Bely, Jy, Hier Aan My Sy Maak My Lewe 'N Fees, Die Song's Vir Jou, Mag Jy Vir Altyd Weet Dat Ek Baie Van Jou Hou, Weet Dat Ek Baie Van Jou Hou, Weet Dat Ek Baie Van Jou Hou, Weet Dat Ek Baie Van Jou Hou, Weet Dat Ek Baie Van Jou Hou.