Bpm: 130
Released: 30 April 2014
Album: Wagtende Nasie
Intro
Verse 1
Wie Is Die Man Wat Kaalkop Is?
Wat Sy Mure Wit Verf En 'N Fees Opdis,
Wie Is Die Man Wat Stories Skryf?
Wat Die Wêreld Inkleur En Die Grys Verdryf.
Chorus
Nataniël, Nataniël,
Jy Dokter Ons Weer Reg Met 'N Humor Pil,
Nataniël, Nataniël,
Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil.
Verse 2
Dancing With John, The Hong Kong Kiss,
Nataniël Kook, Dit Kan Jy Nie Mis Nie,
Oopmond En Rubber, Die Kaalkop Joernaal,
Maria, Maria, Ken Jy Die Verhaal?
Chorus
Nataniël, Nataniël,
Jy Dokter Ons Weer Reg Met 'N Humor Pil,
Nataniël, Nataniël,
Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil.
Bridge
En Tussen Die Lag Deur Pink Ons 'N Traan,
Vir Die Lief En Die Leed Van Ons Brose Bestaan,
En Sak Die Gordyn, Sê Ek Dankie Aan Jou,
Jou Kuns Is Soos Kos Wat My Siel Onderhou.
Chorus
Nataniël, Nataniël,
Jy Dokter Ons Weer Reg Met 'N Humor Pil,
Nataniël, Nataniël,
Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil.
Chorus
Nataniël, Nataniël,
Jy Dokter Ons Weer Reg Met 'N Humor Pil,
Nataniël, Nataniël,
Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil.
Outro
Nataniël, Nataniël,
Jy Dokter Ons Weer Reg Met 'N Humor Pil,
Nataniël, Nataniël,
Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil,
Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil,
Jou Wysheid Maak Die Windlawaaie Stil.