Chordyes

Jy

Jy Lyrics by Emile Minnie

Bpm: 204 Released: 1 Aug 2018 Album: Ongekende Wêreld Intro Verse 1 Jy Met Die Wêreld Se Geheime In Jou Oë, Jy Wat Onwrikbaar In Die God Van Abraham Glo, Jou Hart Loop Oor Van Liefde, Jou Hand Is Altyd Oop, Maar Jou Nagte Is So Eensaam As Jy Enkel Paaie Loop, Kom Bly By My Vanaand. Verse 1 Jy Met Die Soetste Spoorweg Koffie In Jou Mond, Jy Wat Weet Hoe Om Te Lag, Al Bloei Die Wond, Jou Huis Het Baie Kamers, Maar Elkeen Is Beset, Deur Hawelose Swerwers En Mense Wat Jy Red, Is Daar Plek Vir My Vanaand? Is Daar Plek Vir My Vanaand? Chorus Die Son Is Soms So Helder, Die Maan Is Soms So Sag, Daar's 'N Plekkie Met Ons Naam Op Waar Ek Vir Jou Sal Wag, Ons Kan Saamwees Elke Aand, Ons Kan Saamwees Elke Aand. Outros Die Son Is Soms So Helder, Die Maan Is Soms So Sag, Daar's 'N Plekkie Met Ons Naam Op Waar Ek Vir Jou Sal Wag, Ons Kan Saamwees Elke Aand, Ons Kan Saamwees Elke Aand.