Chordyes

Die Lig Wat My Laat Skyn

Die Lig Wat My Laat Skyn Lyrics by Emile Minnie

Bpm: 130 Released: 26 May 2010 Album: Supernova Intro Verse 1 My Hart Is 'N Sonnestelsel, My Siel Is 'N Son, My Lewe Is 'N Wentelbaan En, Seisoene Gaan Om, Seisoene Gaan Om, My Hart Is 'N Sterrestelsel, My Siel Is 'N Ster, My Lewe Is 'N Supernova, Die Donker Is Ver, Die Donker Is Ver. Chorus En Ek Draai My Na Die Son Se Lig, Wat My Gesig Laat Skyn, En Ek Draai My Na Die Bron Se Krag, Wat Die Donker Laat Verdwyn, En Ek Maak My Vrede So, Die Lewe Is Geen Reguit Lyn Maar, Jy Is Die, Jy's Die Lig, Die Lig Jy Is Die, Lig Wat My Laat Skyn. Verse 2 My Hart Is 'N Wilde Landskap, My Siel Is Die Grond, My Lewe Is 'N Lente-Oggend, Soos Goud In Die Mond, Soos Goud In Die Mond, My Hart Is 'N Diep Rivier En, My Siel Is Die See, My Lewe Is 'N Waterdruppel, Die Stroom Vat My Mee, Die Stroom Vat My Mee, Chorus En Ek Draai My Na Die Son Se Lig, Wat My Gesig Laat Skyn, En Ek Draai My Na Die Bron Se Krag, Wat Die Donker Laat Verdwyn, En Ek Maak My Vrede So, Die Lewe Is Geen Reguit Lyn Maar, Jy Is Die, Jy's Die Lig, Die Lig Jy Is Die, Lig Wat My Laat Skyn. Instrumental Outro En Ek Draai My Na Die Son Se Lig, Wat My Gesig Laat Skyn, En Ek Draai My Na Die Bron Se Krag, Wat Die Donker Laat Verdwyn, En Ek Maak My Vrede So, Die Lewe Is Geen Reguit Lyn Maar, Jy Is Die, Jy's Die Lig, Die Lig Jy Is Die, Lig Wat My Laat, Jy Is Die, Jy's Die Lig, Die Lig Jy Is Die, Lig Wat My Laat, Jy Is Die, Jy's Die Lig, Die Lig Jy Is Die, Lig Wat My Laat, Die Lig Wat My Laat Skyn.