Chordyes

Saartjie

Saartjie Lyrics by Emile Minnie

Bpm: 125 Released: 30 April 2014 Album: Wagtende Nasie Chords G6 320000 Intro Verse 1 Wie Is Die Meisie Met Die Sagte Stem? As Jy Haar Hoor, Sal Jy Haar Ken? Wie Is Die Engel Met Die Donker Oë, Wat In Kettings In Die Straat Afloop? Chorus Saartjie, Saartjie, Kom Speel Weer Saam Met My Op Kaapse Duine, Saartjie, Saartjie, Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is Myne? Verse 2 As Jong Vrou Is Sy Meegevoer, Deur Leë Beloftes Van Weelde En Roem, Haar Wêreld Moes Sy Agterlaat, Uitgestal Soos ‘N Dier Op Straat. Chorus Saartjie, Saartjie, Kom Speel Weer Saam Met My Op Kaapse Duine, Saartjie, Saartjie, Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is Myne? Instrumental Chorus Saartjie, Saartjie, Kom Speel Weer Saam Met My Op Kaapse Duine, Saartjie, Saartjie, Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is Myne? Chorus Saartjie, Saartjie, Kom Speel Weer Saam Met My Op Kaapse Duine, Saartjie, Saartjie, Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is Myne? Verse 3 Wie Is Die Meisie Met Die Sagte Stem? As Jy Haar Hoor, Sal Jy Haar Ken? Wie Is Die Engel Met Die Donker Oë, Wat In Kettings In Die Straat Afloop? Outro Saartjie, Saartjie, Kom Speel Weer Saam Met My Op Kaapse Duine, Saartjie, Saartjie, Jy’t Jou Rus Gevind, Maar Waar Is Myne?