Bpm: 220
Released: 26 May 2006
Album: Dagbreek
Chords
Daug xx0332
Bm/D xx0432
Intro
Verse 1
Ek Verstik In My Liefde,
My Woorde Word 'N Klont,
Wat Vashaak In My Keel,
Ek Verstik In My Liefde,
My Lippe Word Die Deur,
Waarteen My Sinne Hamer.
Verse 2
Ek Verdrink In My Liefde,
My Hartstog Word Die Hand,
Wat My Afvat Na Die Dieptes,
Ek Verdrink In My Liefde,
My Gevoelens Word Die Golf,
Wat My Teen Die Grond Verpletter.
Chorus
Maar Ek Wag, Ek Wag Vir Jou, Geliefde,
Maar Ek Wag, Ek Wag Vir Jou, My Lief.
Verse 3
En Ek Verbrand In My Liefde,
My Verlange Word Die Vlam,
Wat Lek-Lek Aan My Voete,
Ek Verbrand In My Liefde,
My Passie Word Die Vuur,
Wat My Verskroei In Aarde Woede.
Verse 4
En Ek Verdwaal In My Liefde,
My Gedagtes Word Die Doolhof,
Waar Die Mure In My Vasloop,
Ek Verdwaal In My Liefde,
My Vrees Is 'N Woestyn,
Waar Die Stilte Swyg In Wanhoop.
Outro
Maar Ek Wag, Ek Wag Vir Jou, Geliefde,
Maar Ek Wag, Ek Wag Vir Jou, My Lief,
Maar Ek Wag, Ek Wag Vir Jou, Geliefde,
Maar Ek Wag, Ek Wag Vir Jou, My Lief,
Maar Ek Wag, Ek Wag Vir Jou, Geliefde,
Maar Ek Wag, Ek Wag Vir Jou, My Lief,
Maar Ek Wag, Ek Wag Vir Jou, Geliefde,
Maar Ek Wag, Ek Wag Vir Jou, My Lief.