Bpm: 83
Released: 1 Oct 2014
Album: Skildery
Chords
Gadd9 320203
D/F# 2x0232
Cadd9 x32030
Intro
Verse 1
Ek Kook Nie Meer Vir Twee,
Die Ander Glas Staan Leeg,
Gehoor Jy't Aanbeweeg,
Dit Maak My Binne Seer,
Die Aande Kouer Nou,
Die Kussing Ruik Na Jou,
Gebreek Wat Ons Gebou Het.
Pre-Chorus
Die Laaste Van My Krag Is Weg,
Ek's Moeg En Seer Na Die Geveg,
Wat Jy Gedoen Het Was Nie Reg.
Chorus
My Nege Lewens Het Jy Almal Weggeneem,
Die Seerste Van Hul Almal Was Die Laaste Een,
Dit Staan Daar Uitgegrawe In My Graf Se Steen,
Ek Gaan In Vrede Heen,
Eh Eeeh.
Verse 2
Ek Skеur Die Briewe Op,
Probeer Diе Trane Stop,
Kry Jou Nie Uit My Kop,
Ek Hou Die Deur Nog Dop.
Pre-Chorus
Die Laaste Van My Krag Is Weg,
Ek's Moeg En Seer Na Die Geveg,
Wat Jy Gedoen Het Was Nie Reg.
Chorus
My Nege Lewens Het Jy Almal Weggeneem,
Die Seerste Van Hul Almal Was Die Laaste Een,
Want Ek Het Nie Net Tydelik My Hart Geleen,
Ek't Hom Gegee Vir Jou . . ..
Chorus
My Nege Lewens Het Jy Almal Weggeneem,
Onthou Nog Al Die Trane Na Die Laaste Een,
Dit Staan Daar Uitgegrawe In My Graf Se Steen,
Ek Gaan In Vrede Heen,
Eeeh,
Hmm . . .

Outro
My Nege Lewens Het Jy Almal Weggeneem,
Onthou Nog Al Die Trane Na Die Laaste Een,
Dit Staan Daar Uitgegrawe In My Graf Se Steen,
Ek Gaan In Vrede Heen,
Eeeh,
Ek Gaan In Vrede Heen.