Verse 1
Juig Al Wat Leef, Juig Voor Die Heer
Dien God Met Blydskap, Gee Hom Eer
Kom Nader Voor Sy Aangesig
En Prys Hom Met 'N Lofgedig
Verse 2
Die Heer Is God, Erken Dat Hy
'N Eie Volk Vir Hom Berei
'N Volk Om Hom Te Dien En Vrees
En Skape Van Sy Wei Te Wees
Verse 3
Gaan Deur Sy Poorte In Met Lof
Met Lofsang In Sy Tempelhof
Kom In Sy Huis, O Bondsvolk Saam
Verhef Sy Lof En Prys Sy Naam
Verse 4
Want Goedertieren Is Die Heer
Sy Goedheid Eindig Nimmermeer
Sy Trou En Waarheid Hou Hul Krag
Tot In Die Laaste Nageslag...