Bpm: 180
Released: 23 June 2017
Album: Koningskind (Gospel, Vol. 4)
Intro
Verse 1
Wie Kan Weet,
Wie Kan Dit Verstaan,
Wie Begryp, Die Krag Van U Naam,
Die Engele Sing Dit En Die Hemel Getuig,
Daar Is Geen Ander Een, Daar Is Geen Ander Een.
Chorus
U Is ʼN Groot God, Dis Wie U Is,
U Is ʼN Groot, Groot, God, Dis Wie U Is,
En U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is,
U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is,
Dis Wie U Is.
Verse 2
Daar Is Vuur Wat Brand, Hier Diep Binne My,
Met ʼN Dankbare Hart, Wil Ek Voor U Belei,
Tot Aan Die Einde, Aan U Sal Ek Eer Bring,
My Redder My Rots, My Redder My Rots.
Chorus
U Is ʼN Groot God, Dis Wie U Is,
U Is ʼN Groot, Groot, God, Dis Wie U Is,
En U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is,
U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is,
Bridge
U Is Lig, U Is Hoog,
U Is Koning, Tot In Ewigheid.
Chorus
U Is ʼN Groot God, Dis Wie U Is,
U Is ʼN Groot, Groot, God, Dis Wie U Is,
En U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is,
U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is,
U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is,
Outro
U Is ʼN Groot God, Dis Wie U Is,
U Is ʼN Groot, Groot, God, Dis Wie U Is,
En U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is,
U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is,
Want Dis Wie U Is,
Dis Wie U Is.