Bpm: 148
Released: 16 Oct 2010
Album: Die Beste
Intro
Verse 1
Ver Hier Vandaan Breek ‘N Hart Oop En Luister,
Lankal Ontstaan Voor Die Sonlig En Duister,
Help My Verstaan Hoe Kry Ek My Hart Op Jou Naam?
Verse 2
Elke Tree Wat Ek Gee, Elke Woord Wat Ek Fluister,
My Hart Nou Gebreek Ek Wens Jy Wil Luister,
Laat My Verstaan, Hoe Kry Ek My Hart Op Jou Naam?
Pre-Chorus
Ek Sal Ry Ek Sal Bly Ek Bely Jy Doen Dit Vir My,
Jy Kan Sê Wat Jy Wil, Jy Kan Stry, Jy Wil By My Bly.
Chorus
Laat My Net Verstaan Waar Draai Al Jou Drome?
Laat My Net Verstaan Is Jou Droom Al Verlore?
Laat My Net Verstaan Het Jou Hart Dalk ‘N Kode?
Kan Jy Hoor, Kan Jy Voel Wat Ek Sê, Jy Doen Dit Vir My.
Verse 3
Ver Hier Vandaan Breek ‘N Hart Oop En Luister,
Lankal Ontstaan Voor Die Sonlig En Duister,
Skryf Self Die Naam En Woorde Wat Liefde Verstaan.
Verse 4
Elke Tree Wat Ek Gee, Elke Woord Wat Ek Fluister,
My Hart Nou Gebreek Ek Wens Jy Wil Luister,
Laat My Verstaan Hoe Kry Ek My Hart Op Jou Naam.
Pre-Chorus
Ek Sal Ry Ek Sal Bly Ek Bely Jy Doen Dit Vir My,
Jy Kan Sê Wat Jy Wil, Jy Kan Stry, Jy Wil By My Bly.
Chorus
Laat My Net Verstaan Waar Draai Al Jou Drome?
Laat My Net Verstaan Is Jou Droom Al Verlore?
Laat My Net Verstaan Het Jou Hart Dalk ‘N Kode?
Kan Jy Hoor, Kan Jy Voel Wat Ek Sê, Jy Doen Dit Vir My.
Bridge
En Ek Staan En Ek Wag En Ek Weet,
Daar Is Net Een, Een Soos Jy,
Jy Doen Dit Vir My.
Outro
Laat My Net Verstaan Waar Draai Al Jou Drome?
Laat My Net Verstaan Is Jou Droom Al Verlore?
Laat My Net Verstaan Het Jou Hart Dalk ‘N Kode?
Kan Jy Hoor, Kan Jy Voel Wat Ek Sê, Jy Doen Dit Vir My,