Chordyes

Deel Van My

Deel Van My Lyrics by Cordelia

Bpm: 112 Released: 16 Oct 2010 Album: Die Beste Intro Verse 1 Op Die Vlerke Van Liefde Wees, Elke Dag My Beloftes Lees, Waar Die Reënboog Se Kleure Skyn, 'N Nuwe Lewe Vir Jou En My. Pre-Chorus En By Die Goud Pot Sal Ek Bly Wag, Deel Ons Drome 'N Nuwe Dag, Waar Die Wolke Jou Toe Kom Vou, Ons Mekaar Weer Net Vas Kan Hou. Chorus En Ek Gee 'N Duisend Spore, Deel Met Jou My Drome, Ek Maak Jou Deel Van My. En Ek Gee My Hart Verlore, Deel Met Jou My Drome, Ek Maak Jou Deel Van My, 'N Deel Van My. Verse 2 Waar Die Liefde Geen Perke Ken, Dis Net Jy Wat My Hart Kon Wen, Onder Sterre Ons Liefde Deel, Ek Vir Jou Net My Alles Gee. Pre-Chorus En By Die Goud Pot Sal Ek Bly Wag, Deel Ons Drome 'N Nuwe Dag, Waar Die Wolke Jou Toe Kom Vou, Ons Mekaar Weer Net Vas Kan Hou. Chorus En Ek Gee 'N Duisend Spore, Deel Met Jou My Drome, Ek Maak Jou Deel Van My. En Ek Gee My Hart Verlore, Deel Met Jou My Drome, Ek Maak Jou Deel Van My, 'N Deel Van My. Bridge My Liefde Strek Veel Verder, Verder As Die Reënboog Kleure, Jy Is My Anker Jy Is, Jy Is My Hele Lewe. Chorus En Ek Gee 'N Duisend Spore, Deel Met Jou My Drome, Ek Maak Jou Deel Van My. En Ek Gee My Hart Verlore, Deel Met Jou My Drome, Ek Maak Jou Deel Van My, Outro En Ek Gee 'N Duisend Spore, Deel Met Jou My Drome, Ek Maak Jou Deel Van My. En Ek Gee My Hart Verlore, Deel Met Jou My Drome, Ek Maak Jou Deel Van My, 'N Deel Van My, ('N Deel Van My,). 'N Deel Van My . . ., ('N Deel Van My), 'N Deel Van My, ('N Deel Van My,). En Ek Maak Jou Deel Van My, 'N Deel Van My.