Verse 1
Jesus Minaar Van My Siel
Laat My Aan U Boesem Bly
My Lieflik My Wil Verniel
By U Arms Met My Vry
Chorus
Laat My Heiland By U Skuil
Skadu’s Daar Deur Die Dag
U Kan My Tog Veilig Lei
En My Siel By U Bewaar
Verse 2
Ander Skuilplek Het Ek Nie
U Besit My Siel O Heer
Hou My Vas Verlaat My Nie
Dek En Troos My Keer Op Keer
Chorus
Keer Op U Het Aan My Hoof
Help My Lei My In Gevaar
Hou U Hand Ook Oor My Hoof
Laat U Bloeisels My Bewaar