Single Released: 11 Sept 2026 Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied (Nog Niet Op Die Internet). Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Dit Aan. * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Capo: No Intro G Daar Was GSkares In Die Strate, Die GDag Toe Jesus Daar Kom, Al Die GSinagoge Was Daar, Oral Het GMense Saamgedrom, D Ek DVra Hom Toe Na My DHuis, Om Die DAand By My Te Eet, Ek Wil DWeet Wie Is Die Man, Wie Was Die Profeet. G G Verse 1 Dis GToe Dat Ek Daai Vrou Sien GInstap, GAlmal Het Haar EmAangeDgaap, Mens DKon Haar Nie MisDkyk, Sy’t DNie Veel DAan, Die VerDbeelding OorgeGlaat. Verse 2 GAlmal Se Oë GStuk, So GSy Naar BmJesusC Stap, Word CDie Vertrek GStil, BeEmken Maar DNie Vir Die Regte GRedes.G Verse 3 So Is Sy Na CJesus, Soos Wat Sy Voor Hom GNeerbuig, Voel Sy Die GOordeel Van Die GSkare, DSy Was Sy Voete, Met Haar DTrane En Droog Dit Met Haar GHarG7e. Verse 4 Jesus ProCbeer Haar Nie Keer, En CStuur Haar Ook Nie Weg, Het GHy Dan Nie GeD/F#weet Sy Is EmSleg, Ek Wou ‘N DStormloop Uitskreeu, Sy’s Die DSoort Van Mense Koop En VerGkoop. D# Verse 5 Ek Het G#Geen Idee Gehad, Wat Here G#Jesus Wou Doen, Toe Hy G#Sê: N.c. “Simon, Daar’s Iets, Wat Ek Vir Jou Moet Noem”, D# Ek Sê Toe: “Meester, Dis Reg So, VerD#tel My Wat Jy Wil”, Maar Soos D#Hy Begin Praat, Word Die D#Plek Heeltemal G#Stil. Verse 6 G# Jesus Sê Toe: “Kyk G#Mooi Na Hierdie Vrou, Ten G#Spyte Van Haar Vrees, Het Sy My GeG#ëer, En My G#Voete Gewas Met Haar Trane,D# Maar Julle Was OnbeD#skof, Bring My Geen D#Eer, Geen D#Olie Vir My Hoof, En D#Verder Kyk Julle Op Hulle D#Neer”G#. Verse 7 As Sonde Was As C#Skarlaken, Maar Is Nou Wit Soos G#Sneeu, Haar Liefde En GeD#loof, Was, Vir My GeG#noeg, As Hulde Vaak GeC#teken, Van Die C#Diepte Van God, Se Genade En VerG#gifnis, Kan Julle Nie BeFmreken, En As G#Julle Vuil En VerD#werplike Sy, Is Sy Mooi Vir G#My. E Verse 8 Ek Was AWoedend Kwaad, Al Wat AEk Wou Doen, Was Om ARegsien Wat So Van Ons EPraat, Wat Sommer So ESondaars Versoen, En Homself EGod Noem, Hoe EKan Hy Haar Aanvaar? A Verse 9 Maar Ek Het ANet Daar Bly Sit, My AMoed Het My Verlaat, Die Vrou Se ATrane Het Oor Jesus Se Voete GeDreën, Sy’t DNie Gepraat, Jesus DDraai Na Haar En Sê: “AVrou Wees Bly, AStaan Op En Gaan In Vrede, EJy Is Nou Vry”.A Verse 10 Jou Sonde Was As DSkarlaken, N.c. Maar Is Nou Skoongewas Deur My, N.c. Die Liefde En Geloof Wat Jy Gee, Kon Ek Hier By Niemand Anders AKry, God Se Genade Is Veel DDieper As Die See, Ten DSpyte Van Wat Die Mense Van Jou ASê, F#m E Is Jy Mooi Vir AMy. E Outro Jou Sonde Was As DSkarlaken, Maar Is Nou Skoongewas ADeur My, Die ALiefde En GeEloof Wat Jy Gee, Kon Ek EHier By Niemand Anders AKry, God Se Genade Is Veel DDieper As Die See, Ten Spyte Van Wat Die Mense Van Jou ASê,F#m E Is Jy Mooi Vir AMy.E A
热门歌曲
相关歌曲
FAQ
Mooi Vir My 的和弦是什么?
Mooi Vir My 的和弦是:G, D, Em, Bm, C, G7, D/F#, D#, G#, C#, Fm, E
Mooi Vir My 的原调是什么?
原调是 D。
弹奏 Mooi Vir My 的难度如何?
难度级别是 Advanced。
我可以用其他调弹奏 Mooi Vir My 吗?
可以。您可以使用变调功能将歌曲变调到任何调。
Mooi Vir My 可以在木吉他上弹奏吗?
可以。这些和弦适用于木吉他和电吉他。
我可以在尤克里里上弹奏 Mooi Vir My 吗?
Mooi Vir My 的和弦可以在吉他或尤克里里上演奏,只需使用各自乐器对应的和弦指法即可。
Mooi Vir My 使用了多少个和弦?
Mooi Vir My 使用了 12 个和弦:G, D, Em, Bm, C, G7, D/F#, D#, G#, C#, Fm, E
弹奏 Mooi Vir My 最简单的方法是什么?
您可以使用变调功能将调更改为更适合您音域的调,或者使用更简单的和弦指法。
Mooi Vir My 是哪个年代创作的?
Mooi Vir My 创作于 2020年代。 点击这里查看更多 2020 的歌曲
Mooi Vir My 有没有更简单的和弦版本?
有。点击"简化"按钮可将 Mooi Vir My 的和弦转换为适合初学者的版本 - 会去掉 maj7、m7 和九和弦等进阶和弦扩展音,但不会改变歌曲的调性或和弦进行。
吉他和弦
G
D
Em
Bm
C
G7
D/F#
D#
G#
C#
Fm
E
Capo · play original chords