Chordyes

Nuwe Spore

Barto 的 Nuwe Spore E调吉他谱和歌词

Released: 26 June 2026

Note: All These Songs Are Also On Ug As Individual Tabs. Most With Links To The
Tabbed Version.

Tabbed By
1.      Spore                           3:02            Doheuvel
2.      Swaartekrag                     2:40            Doheuvel
3.      Sink Die Hemel In               3:07            Doheuvel
4.      Sing Daai Liedjie               3:34            Doheuvel
5.      Dank Die Here Vir Jou           3:17            Doheuvel

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

1)      Spore

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: 1 fret

Intro
E  E  C#m A E

Verse 1
EWaarna ToeC#m Nou?
Waarheen Moet Hierdie AVoeteE Loop?
Almal Wil ALei, Maar Niemand Maak Die PadC#m Oop,
Hoe Vêr C#mNog?
Hoeveel ATree Kan Ons NogE Gee?
Almal Wil Daar C#mUitkom, Maar Wil BNie Die Pad BAetreAe.

Pre-Chorus
BNiemand Het Gesê,
Die BPad Gaan MaklikB Wees Nie.

Chorus
Met Elke ETree Wat Ons Gee, Los Ons Spore,
As Ons BOmdraai En Ons Kyk,
Hoe Ons VerC#mlede B  SeA Spore Lyk,
Elke ETree Wat Ons Gee Met Ons Spore,
Trap Ons BNuwe Paaie Oop,
Vir Elke C#mEen Wat Nog Moet Loop,
Jy’s BNooit VeArlore,
Jy ATrap Net Nuwe ESpore. E

Verse 2
EIs OnsB/D# Al   C#m Daar?
Kan Ons Al AVoete In Die Lug InEskop,
Of Is Die AEinde Van DieB Pad Net In OnC#ms Kop?
Is Ons BAlC#m Klaar?
Want Ons ASoek Net 'N BietjieE Rus,
Maar Geen C#mRus Vir MoeëB Voete,
Ope AHande Kan DitA Blus.

Pre-Chorus
BNiemand Het Gesê,
Die BPad Gaan MaklikB Wees Nie.

Chorus
Met Elke ETree Wat Ons Gee, Los Ons Spore,
As Ons BOmdraai En Ons Kyk,
Hoe Ons VerC#mlede B  SeA Spore Lyk,
Elke ETree Wat Ons Gee Met Ons Spore,
Trap Ons BNuwe Paaie Oop,
Vir Elke C#mEen Wat Nog Moet Loop,
Jy’s BNooit VeArlore,
Jy ATrap Net NuwEe SporeB . . .,
Jy Trap Net Nuwe C#mSpore.B  A

Pre-Chorus
BNiemand Het Gesê,
Die BPad Gaan MaklikB Wees Nie.

Instrumental
E B C#m B A

Outro
Met Elke ETree Wat Ons Gee, Los Ons Spore,
As Ons BOmdraai En Ons Kyk,
Hoe Ons VerC#mlede B  SeA Spore Lyk,
Elke ETree Wat Ons Gee Met Ons Spore,
Trap Ons BNuwe Paaie Oop,
Vir Elke C#mEen Wat Nog Moet Loop,
Jy’s BNooit VeArlore,
Jy ATrap Net Nuwe ESpore.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

2)      Swaartekrag

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: 1 fret

Intro
C# F#sus2 C#

Verse 1
Ons Is C#Plat Op Die Aarde,
Dis Hoe C#Ek Dit Verkies,
Die A#mVoëls Spring Dit Vry, Maar EkF# Hou Verby,
As Ek Kon C#Kies.

Verse 2
C#Ja, Jy Trek My Nader,
Ek C#Skop Nie Daar Teen Nie,
Want A#mAnder Probeer, Jou NF#atuur Te Beheer,
BeG#heer Te Natuik GegeeG# . . ..

Chorus
C#Swaartekrag Doen SF#sus2y    DiC#ng,
Want Jy Is My A#mWêreld Jou Hart TrekF#sus2 My    C#In,
Al Skop Ons C#DaarF#teen Is Ons Op Pad DaarA#mheen,
En G#Swaartekrag Doen Sy Ding.
Ons Is OG#k, Ons Sal GegA#mrond Bly,
Want Swaartekrag Doen Sy C#Ding.

Verse 3
Voel Soos C#Vlieg As Ons C#Val,
Maar Ek C#Lewe DaarC#voor,
Die A#mGrond Trek Ons In,
Amper F#Tuis, Amper In,
Amper G#Veilig.

Chorus
C#Swaartekrag Doen SF#sus2y    DiC#ng,
Want Jy Is My A#mWêreld Jou Hart TrekF#sus2 My    C#In,
Al Skop Ons C#DaarF#teen Is Ons Op Pad DaarA#mheen,
En G#Swaartekrag Doen Sy Ding.
Ons Is OG#k, Ons Sal GegA#mrond Bly,
Want Swaartekrag Doen Sy C#Ding.F#sus2       C#

Bridge
A#mSwaartekrag DoenF#sus2 Sy    C#Ding,
F# A#m
G#Swaartekrag Doen Sy Ding.

Verse 4
Ons Is C#Plat Op Die Aarde,
       N.c.
En Ons Kyk Op Na Bo,
GeA#mgrond En Gebind, Het Ons F#Vesting Gevind,
G#Laat Dit Gaan Laat Ons G#In Mekaar G#Sink G#. . ..

Outro
C#Swaartekrag Doen Sy Ding,
              N.c.
Want Jy Is My Wêreld Jou Hart Trek My In,
Al Skop Ons DaarF#teen Is Ons Op Pad DaarA#mheen,
En G#Swaartekrag Doen Sy Ding.
Ons Is OG#k, Ons Sal GegA#mrond Bly,
Want Swaartekrag Doen Sy C#DingF#sus2.      C#
C#

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

3)      Sink In Die Hemel In

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: 4 fret

Sonder Capo? Set Transpose Op +4.

Intro
Hmm Mm G#mMm   G#m
Hmm Mm G#mMm   G#m

Verse 1
G#mWil Nie Vanaand Ophou G#mDroom Nie,
Al Word EDit Waar Sal Ek Dit NieB Glo Nie,
G#mTe Goed Om Reg Te G#mWees,
Tog ESit Ek Hier Met MyB Sleg Genees.

Pre-Chorus
En Ek VerEstaan Nie,
              N.c.
Maar Maak Nie Saak Nie,
Ek Sien Die BHemel Se Blou Aan My Voete,
En Ek ProF#beer Nie,
          N.c.
Om Dit Te Keer Nie,
So Ek F#Sweef.

Chorus
My Regop Draai G#mOm Om Jou,
My G#mVoete Na Die Son,
Emaj7Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
HoriBson Buig Om Jou,
Ek F#Val In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
G#m Om Jou,
My G#mVoete Na Die Son,
E/G#Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
HoriBson Buig Om Jou,
Ek F#Val In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
N.c.
(Handgeklap),
N.c.
Ek Sink In Die Hemel In.

Verse 2
G#mEk Kan Nie Ophou G#mKyk Nie,
Asof EEk Sal Weet As EkB Langer Sien,
G#mVergeet Van Hoe Jy G#mLyk Nie,
Voor Ek EJou Ontmoet Het, JouB Reeds Gemis.

Pre-Chorus
En Ek VerEstaan Nie,
              N.c.
Maar Maak Nie Saak Nie,
Ek Sien Die BHemel Se Blou Aan My Voete,
En Ek ProF#beer Nie,
          N.c.
Om Dit Te Keer Nie,
So Ek F#Sweef.

Chorus
My Regop Draai G#mOm Om Jou,
My G#mVoete Na Die Son,
Emaj7Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
HoriBson Buig Om Jou,
Ek F#Val In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
G#m Om Jou,
My G#mVoete Na Die Son,
E/G#Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
HoriBson Buig Om Jou,
Ek F#Val In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
N.c.
(Handgeklap),
N.c.
Ek Sink In Die Hemel In.

Interlude
G#mOoh Ooh Ooh Oh EOoh Ooh Ooh OhB Ooh,
Ek F#Sink In Die Hemel In,
G#mOoh Ooh Ooh Oh EOoh Ooh Ooh OhF# Ooh Ooh Ooh.

Pre-Chorus
En Ek VerEstaan Nie,
Maar Maak Nie ESaak Nie,
Ek Sien Die BHemel Se Blou Aan MyB Voete,
En Ek ProF#beer Nie,
Om Dit Te F#Keer Nie,
So Ek F#Sweef. F#

Chorus
My Regop Draai G#mOm Om Jou,
My G#mVoete Na Die Son,
Emaj7Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
HoriBson Buig Om Jou,
Ek F#Val In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
G#m Om Jou,
My G#mVoete Na Die Son,
E/G#Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
HoriBson Buig Om Jou,
Ek F#Val In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In.

Outro
G#mOoh Ooh Ooh Oh Ooh Ooh,
EDraai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
HoriBson,
BOoh Ooh Ooh Oh Ooh Ooh,
Ek F#Val In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
 N.c.
(Handgeklap),
   N.c.
Ek Sink In Die Hemel In.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

4)      Sing Daai Liedjie

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
F# F#
F# F#

Verse 1
Dit Is F#Donderdagaand,
Mense F#Doen Wat Mens F#Doen,
Die F#Donker Reuk Van Rook Hang In Die C#Lug,
En Die D#mSpecials Is Reg,
Worries BLinks, Ons KykF# Regs,
En Ek C#Prop My Kitaarkabel F#In. F#

Pre-Chorus 1
Toets F#1, 2, 3,
       N.c.
Watter Crowd Is Dit Die?
Gaan Ons BAlmal Saam Name WeC#ggooi?
Of Wat D#mVan Ek Sing My BHart Uit,
En C#Wag Vir Daai Eerste ReqF#uest.   F#
N.c.
En Hulle Sê:

Chorus
F#Sing Vir Ons Daai Liedjie, F#Ou,
F#Dis Daai Song Wat Dit Lekker C#Hou,
Daai D#mEen Wat My Weer Terugvat Na Die Beste BTye,
Daai C#Een Met Die C#Na Na Na,
F#Eh Yoh,
F#Sing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
D#mNa Na Na,
C#Eh Yoh,
F#Eh Yoh,
F#Dis Daai Song,
F#Sing Daai Liedjie, Ou.

Verse 2
F#  Die Eerste F#Set Was Oraait,
Darem F#Nog Nie 'N Fight,
Ek BTel My Glas Op Wat AlC# Sweet,
Hier Kom D#mOu Watsenaam,
En Vra BWeer Hoe Dit Gaan,
Wil Mos C#Alles Van Die Familie F#Weet.

Pre-Chorus 2
Toets F#4, F#5, F#6,
Hoop Daar's BKrag Vir Die Res Van DieF# Set,
Of Wat D#mVan Ek Sing My Hart Uit,
En BWag Vir Daai Eerste RF#equest,
En Hulle F#Sê:

Chorus
F#Sing Vir Ons Daai Liedjie, F#Ou,
F#Dis Daai Song Wat Dit Lekker C#Hou,
Daai D#mEen Wat My Weer Terugvat Na Die Beste BTye,
Daai C#Een Met Die C#Na Na Na,
F#Eh Yoh,
F#Sing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
D#mNa Na Na,
C#Eh Yoh,
F#Eh Yoh,
F#Dis Daai Song,
F#Sing Daai Liedjie, Ou.

Instrumental
F#  F#  B C#

Pre-Chorus 2
Toets F#7, F#   F#8,
Kyk Of BAlmal NogF# Lag,
So Ek D#mHaal Maar Die Bokskitaar C#Uit,
Hier's D#mEen Vir Díe Wat Dit Moet BHoor,
So Sing Saam Met My In Die F#Koor.

Outro
F#Sing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
Dis Daai Song Wat Dit Lekker C#Hou,
Daai D#mEen Wat My Weer Terugvat Na Die Beste BTye,
Daai C#Een Met Die C#Na Na C#Na,
        N.c.
Met Die Na Na Na
F#Eh Yoh,
F#Sing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
D#mNa Na Na,
C#Eh Yoh,
F#Eh Yoh,
F#Dis Daai Song,
F#Sing Daai Liedjie, Ou.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *

5)      Dank Die Here Vir Jou

Capo: 1 fret

Intro
B  B Badd11 B

Verse 1
As Ek G#m7Terug Kyk Toe EAlles BBegin,
Was Die G#m7Wa Voor Die Osse F#In GeBspan,
Ons Het G#m7Klippe Gekou Ek Weet,
Maar Dis BAlles Die Moeite Werd Gewees,
Ek F#/A#Kyk Op Na Die Berge En Kry Weer Hoop,
Dis F#/A#Genade Dat Jy Oor My Pad Loop.

Chorus
Ek BStaan Op My Knieë Van Dankbaarheid,
Ek Het F#sus4Lankal Gevra En GeF#wag Vir Die Regte G#m7Tyd,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Eadd9Nou,
Ek Dank Die Here Vir BJou,
Ek Kom Soos Ek Is En So Sal Ek F#sus4Bly,
Het Geweet Daar Is Iemand Gemaak Vir G#m7My,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Eadd9Nou,
Ek Dank Die Here Vir BJou, Whoah-Oh,
Ek Dank Die Here Vir F#Jou, Whoah-Oh,
Ek Dank Die Here Vir G#m7Jou,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Eadd9Nou,
Ek Dank Die Here   Vir BJou.

Verse 2
Die BErgste Is Reeds Verby,
Maar As Dit G#m7Rof Raak Kyk F#Net Vir BMy,
En Weet Dat EJy Op My Kan Vertrou,
F#Want Ek G#mWeet Ek’s Gemaak Vir Jou,
F#Hou My Hand Vas En Maak Net Jou Toe,
F#Deur Sy Genade Kan Ons Hemel Proe, Oooh.

Chorus
Ek BStaan Op My Knieë Van Dankbaarheid,
Ek Het F#sus4Lankal Gevra En GeF#wag Vir Die Regte G#m7Tyd,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Eadd9Nou,
Ek Dank Die Here Vir BJou,
Ek Kom Soos Ek Is En So Sal Ek F#sus4Bly,
Het Geweet Daar Is Iemand Gemaak Vir G#m7My,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Eadd9Nou,
(Eadd9Ek Dank Die Here).

Chorus
Ek BStaan Op My Knieë Van Dankbaarheid,
Ek Het F#sus4Lankal Gevra En GeF#wag Vir Die Regte G#m7Tyd,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Eadd9Nou,
Ek Dank Die Here Vir BJou,
Ek Kom Soos Ek Is En So Sal Ek F#sus4Bly,
Het Geweet Daar Is Iemand Gemaak Vir G#m7My,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Eadd9Nou,
Ek Dank Die Here Vir BJou, Whoah-Oh,
Ek Dank Die Here Vir F#Jou, Whoah-Oh,
Ek Dank Die Here Vir G#m7Jou,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Eadd9Nou,
Ek Dank Die Here   Vir BJou.

Outro
AF#men,
AG#m7men,
AEadd9men,
ABmen.

*   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *   *
其他调性版本: C (原调) D G A

FAQ

Nuwe Spore 的和弦是什么?

Nuwe Spore 的和弦是:E, C#m, A, B, B/D#, C#, F#sus2, A#m, F#, G#, G#m, Emaj7

Nuwe Spore 的原调是什么?

原调是 C。

弹奏 Nuwe Spore 的难度如何?

难度级别是 Advanced。

我可以用其他调弹奏 Nuwe Spore 吗?

可以。您可以使用变调功能将歌曲变调到任何调。

Nuwe Spore 可以在木吉他上弹奏吗?

可以。这些和弦适用于木吉他和电吉他。

我可以在尤克里里上弹奏 Nuwe Spore 吗?

Nuwe Spore 的和弦可以在吉他或尤克里里上演奏,只需使用各自乐器对应的和弦指法即可。

Nuwe Spore 使用了多少个和弦?

Nuwe Spore 使用了 12 个和弦:E, C#m, A, B, B/D#, C#, F#sus2, A#m, F#, G#, G#m, Emaj7

弹奏 Nuwe Spore 最简单的方法是什么?

您可以使用变调功能将调更改为更适合您音域的调,或者使用更简单的和弦指法。

Nuwe Spore 是哪个年代创作的?

Nuwe Spore 创作于 2020年代。 点击这里查看更多 2020 的歌曲

Nuwe Spore 有没有更简单的和弦版本?

有。点击"简化"按钮可将 Nuwe Spore 的和弦转换为适合初学者的版本 - 会去掉 maj7、m7 和九和弦等进阶和弦扩展音,但不会改变歌曲的调性或和弦进行。

0.3x