Bpm: 150Released: 13 Jun 2013Album: Oseaan Se BlouIntroVerse 1Wat Het Met Ons Gebeur?En Hoekom Maak Ons Mekaar Seer?Nou Vra Ons Wat Nou?Dis Weer Tyd Om 'N Nasie Te Bou.Verse 2Staan Ons Nou Saam?Of Raak Ons Weer Eens Te Skaam?Om Vir Volke En Tale Te Wys,Ons Sal As Ons Moet Vat Tyd.ChorusEn Wie, Wie Is Ons?Wie, Wie Is Ons?Kyk Die Afrikaners Se Mag,O Heer Gee Ons Die Krag,En Sê Wie, Wie Is Ons?Verse 3Sommige Sê Hulle Sê,Maar Meer En Meer Wil Jy Hê,Praat Is Net Praat Tot 'N Punt,Dis Tyd Om Alles Te Ontbind.Verse 4Miskien Moet Ons Net Meer Doen,Vat Net Seisoen Tot Seisoen,En Ons Val Weer Neer Op Ons Knieë,En Sê Heer Vergewe My.OutroEn Wie, Wie Is Ons?Wie, Wie Is Ons?Kyk Die Afrikaners Se Mag,O Heer Gee Ons Die Krag,En Sê Wie, Wie Is Ons?En Sê Wie, Wie Is Ons?En Sê Wie, Wie Is Ons?