Bpm: 170Released: 2 Jan 2004Album: HoekomIntroChorusDroom Maar Jou Drome Want Ek Dink Net Aan Jou,Al Kan Stampe En Stote 'N Lewe Vol Gate Grou Ja,Droom Maar Jou Drome Want Ek Dink Net Aan Jou,More Is Vol Verrassings Miskien Sal Jy Eendag Daarvan Hou.Verse 1Jy Sit Daar Op Jou Wentelbaan Opsoek Na Jou Hede,En Skielik Raak Dit Donker En Jy Voel Vasgevang,Jy Soek Onder Die Wag-'N-Bietjiebos Soek In Elke Gang,Die Dorings Van Die Wag-'N-Bietjie Val Jou Elke Maal In Die Rede.ChorusEn Jy Kan Droom Maar Jou Drome Want Ek Dink Net Aan Jou,Al Kan Stampe En Stote 'N Lewe Vol Gate Grou Ja,Droom Maar Jou Drome Want Ek Dink Net Aan Jou,More Is Vol Verrassings Miskien Sal Jy Eendag Daarvan Hou.Verse 2Jy's Moeg Vir Die Gesukkel Die Gesoek Maak Jou Klaar,Jy Weet Nie Of Jy Kom Of Gaan Jou Gedagtes Lank Reeds Moeg,Jy Soek Onder Die Wag-'N-Bietjiebos Soek In Elke Gang,Die Dorings Van Die Wag-'N-Bietjie Val Jou Elke Maal In Die Rede.ChorusEn Jy Kan Droom Maar Jou Drome Want Ek Dink Net Aan Jou,Al Kan Stampe En Stote 'N Lewe Vol Gate Grou Ja,Droom Maar Jou Drome Want Ek Dink Net Aan Jou,More Is Vol Verrassings Miskien Sal Jy Eendag Daarvan Hou.BridgeHou Maar Op Met Huil Jou Wag-'N-Bietjie Sal Verdwyn,En Kyk Net Vorentoe Iewers Sal Daar Nog 'N Lig Vir Jou Skyn.InstrumentalOutroEn Jy Kan Droom Maar Jou Drome Want Ek Dink Net Aan Jou,Al Kan Stampe En Stote 'N Lewe Vol Gate Grou Ja,Droom Maar Jou Drome Want Ek Dink Net Aan Jou,More Is Vol Verrassings Miskien Sal Jy Eendag Daarvan Hou.