Chordyes

Strandfontein

Lời bài hát Strandfontein của Wynand Strydom

Bpm: 115 Released: 10 April 2017 Album: Katrina Dis 'N Manne Ding Intro Verse 1 Dit Was 'N Helder Maanskyn Aand, Daar Op Strandfontein Se Strand, Toe Stap Net Ek En Jy, En Ons Loop Hand Aan Hand. Verse 2 Met Ons Pype Opgerol, En Ons Tone In Die Koue Sand, En Eenkant By Die Kommetjie, Was Daar Fosfor Liggies Wat Brand. Chorus Ek Beloof Aan Jou Die See, Met Die Maan En Die Sterre Saam, Jou Liefde Is Vir My, 'N Vreemde Wentelbaan. Ek Beloof Aan Jou Die See, Met Die Maan En Die Sterre Saam, Jou Liefde Is Vir My, 'N Vreemde Wentelbaan. Verse 3 Sout Is Die Smaak Op Jou Lippe, As Ek Jou So Sagkens Soen, Die Water Klots Teen Die Klippe, Wat Anders Kan Ek Doen. Verse 4 Die Maan Het Agter 'N Wolk Verdwyn, Maar Ons Liefde Die Sal Nie Kwyn, Dit Sal Net Altyd Sterker Wees, Soos Die See En Die Gety. Chorus Ek Beloof Aan Jou Die See, Met Die Maan En Die Sterre Saam, Jou Liefde Is Vir My, 'N Vreemde Wentelbaan. Ek Beloof Aan Jou Die See, Met Die Maan En Die Sterre Saam, Jou Liefde Is Vir My, 'N Vreemde Wentelbaan. Interlude Verse 5 Dit Is 'N Helder Maanskyn Aand, Hier Op Strandfontein Se Strand, Nou Loop Ek Hier Alleen, Met My Hart Hier In My Hand. Verse 5 Met My Pype Opgerol, En My Tone In Die Koue Sand, En Eenkant By Die Kommetjie, Was Daar Fosfor Liggies Wat Brand. Chorus Ek Beloof Aan Jou Die See, Met Die Maan En Die Sterre Saam, Jou Liefde Is Vir My, 'N Vreemde Wentelbaan. Ek Beloof Aan Jou Die See, Met Die Maan En Die Sterre Saam, Jou Liefde Is Vir My, 'N Vreemde Wentelbaan. Chorus Ek Beloof Aan Jou Die See, Met Die Maan En Die Sterre Saam, Jou Liefde Is Vir My, 'N Vreemde Wentelbaan. Ek Beloof Aan Jou Die See, Met Die Maan En Die Sterre Saam, Jou Liefde Is Vir My, 'N Vreemde Wentelbaan. Outro