Chordyes

Saam Staan

Lời bài hát Saam Staan của Wynand Strydom

Bpm: 97 Single Released: 25 April 2025 Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied (Nog Niet Op Die Internet). Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Die Lirieke Aan. Intro Saamstaan Deur Dik En Dun, Ek Lig My Glas Op Waar Ek Aan Jou Dink. Verse 1 Ek Mis Jou, Jou Woorde Wat My In My Swakheid Ophou, Die Liefde En Die Passie Binne-In Jou, Jou Oproep Waar Jy Sê Kan “Drink ‘T Op Gou”. Verse 2 Genade, Is Al Wat Word En Nou Na Al Die Jare, Droom Ons Van Die Lag En Sing En Sterk Staan, Wat Jy Vir Ons Geleer Het, Is Om Saam Te Staan. Chorus Saamstaan Deur Dik En Dun, Ek Lig My Glas Op Waar Ek Aan Jou Dink, Deur Die Storms Van Die Lewe, Het Jy Jou Merk Gemaak, Saamstaan Deur Dik En Dun, Ek Lig My Glas Op Vir Jou My Vriend, Mag Dit Goed Gaan, Tot Ons Mekaar Weer Sien. Verse 3 Sy Mis Jou, Sy Mis Hoe Jy Jou Arms Om Haar Toevou, Die Liefde En Die Passie Binne-In Jou, Jou Oproep Waar Jy Sê Ek Sien Jou Net Nou. Chorus Saamstaan Deur Dik En Dun, Ek Lig My Glas Op Waar Ek Aan Jou Dink, Deur Die Storms Van Die Lewe, Het Jy Jou Merk Gemaak, Saamstaan Deur Dik En Dun, Ek Lig My Glas Op Vir Jou My Vriend, Mag Dit Goed Gaan, Tot Ons Mekaar Weer Sien. Bridge Ja, Die Lewe Duur Jy’t Die Prys Betaal, Ons Liewe Vader Het 'N Huis ‘R Kom Haal. Chorus Saamstaan Deur Dik En Dun, Ek Lig My Glas Op Waar Ek Aan Jou Dink, Deur Die Storms Van Die Lewe, Het Jy Jou Merk Gemaak, Saamstaan Deur Dik En Dun, Ek Lig My Glas Op Vir Jou My Vriend, Mag Dit Goed Gaan, Tot Ons Mekaar Weer Sien. Outro Ek Mis Jou, Ja, Ek Mis Jou, Tot Ons Mekaar Weer Sien.