Chordyes

Bosveldbul Jan Jan Jan Die Bielie Van Die Bosveld

Lời bài hát Bosveldbul Jan Jan Jan Die Bielie Van Die Bosveld của Thys die Bosveldklong

Die Bosveldbul - Thys Die Bosveldklong Intro Verse 1 In Rustenburg Se Wêreld Woon Ou Jan Van Till Oral Bekend As Die Bosveld Bul Hy's Sterk Soos 'N Leeu So Groot Soos 'N Os Die Hare Staan Soos Doring Drade Op Sy Bors Chorus Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld Jan, Jan, Jan Die Man Van Staal Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld Oral Bekend In Die Ou Transvaal Interlude Verse 2 Skeer Met 'N Blaaslamp, Hy's Gemaak Van Staal Hy Eet Die Blik Sardiens Met Blikkie En Al Hy Loop 'N Honderd Myl En Hy Word Nooit Moeg Dan Teken Hy Sy Naam Met 'N Eenskaarploeg Chorus Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld Jan, Jan, Jan Die Man Van Staal Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld Oral Bekend In Die Ou Transvaal Interlude Verse 3 Sit Knoffel In Sy Sokkies Om Sy Snor Te Laat Krul Dan Borsel Hy Sy Tande Met Cholorofil Hy's Breed Van Skouer, Hy's Dan Ses Voet Vyf Die Ladies Sê Hy'd Ou Tarzan Se Lyf! Chorus Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld Jan, Jan, Jan Die Man Van Staal Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld Oral Bekend In Die Ou Transvaal Interlude Verse 4 Loop Hy Af Die Straat Staan Die Nooientjies Stil Want Hulle Is So Lief Vir Ou Jan Van Till Mans Steek Die Vrouens Weg En Staan By Die Deur As Hulle Ou Jan Sien Kan Niks Hulle Keer Chorus Oh, Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld Jan, Jan, Jan Die Man Van Staal Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld Oral Bekend In Die Ou Transvaal Chorus Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld Jan, Jan, Jan Hy Maak Wat Hy Wil Oh, Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld Oral Bekend As Die Bosvelbul Outro Oral Bekend As Die Bosvelbul Ja, Oral Bekend As Die Bosvelbul