Huise Van Glas - Theuns JordaanIntroVerse 1Kyk Die Mense In Die Strate, Dokters Staats AmptenareAlmal Dra Geheime In Die MouSoos Papierpoppe Op Kaarte, Word Ons Leeg En Sonder HarteEn Daar's Niemand Wat 'N Ander Meer VertrouChorusWaarom Sien Ons Die SplintIn 'N Ander Een Se Oog?En Staar Ons Altyd Blind In Die Van HomDieselfde Son Wat Daar SkynGee Aan Almal Deel Van HomOh Moet Nie Oordeel Nie En Wys Nie 'N Vinger NieWant Almal Woon In Huise Van GlasInterludeVerse 2Kyk Die Mense In Die Koerante, Oordeel Van Alle KanteIs Daar Dalk 'N Skuldgevoel Wat Skuil?En Die Mense Praat En Skinner, Oor Die Dinge Wat Hulle HinderMaak Nie Saak Wie Huil Dis Die StylChorusWaarom Sien Ons Die SplintIn 'N Ander Een Se Oog?En Staar Ons Altyd Blind In Die Van HomDieselfde Son Wat Daar SkynGee Aan Almal Deel Van HomOh Moet Nie Oordeel Nie En Wys Nie 'N Vinger NieWant Almal Woon In Huise Van GlasOutro