Chordyes

Kleiner Nou

Lời bài hát Kleiner Nou của Spoegwolf

Intro Verse 1 Sal Ons Oud Word Soos Dit? Sal Al Die Spoke En Duiwe Wapper In Ons Wasgoed In Die Laatoggend-Wind? Dink Jy Ons Seuns Sal Ons Soek As Dit Donker Word? Jou Hart Is Ons Lig My Kind Verse 2 Kom Jy Om By Die Draai? Kom Jy Met Al Jou Mantel En Al Jou Stories Van Toe Daardiedaai? Ken Jy Die Pad Op Jou Towermat Van Enigeiets Is Moontlik En Enigeiets Is Klein In Die Blou? Chorus Ons Is Kleiner Nou As Ooit Vantevore En Ek Wonder Nou Of Daar Iets Van Ons Oor Is As Ons Hierdie Ding Deursien? Deursien Verse 3 Kom Jy Weer Met Die Son? Kom Jy Alom Met 'N Dag Wat Ons In Die Geheim In Ons Breine Laat Brand Sien Jy My Mooiste Herinneringe Gloei Soos 'N Somer Soos Jonkwees En Goedwees By Jou Kom Jy Terug Met Die Wyn? Kom Jy Soos Wilde Perde En Wondervrede? Want Liefde Is Pyn Maar Sien Jy My Mooiste Herinneringe Bloei Soos 'N Somer Van Jonkwees En Goedwees By Jou? Chorus Ons Is Kleiner Nou As Ooit Vantevore En Ek Wonder Nou Of Daar Iets Van Ons Oor Is As Ons Hierdie Ding Deursien? Deursien Ons Is Kleiner Nou As Ooit Vantevore En Ek Wonder Nou Of Daar Iets Van Ons Oor Is As Ons Hierdie Ding Deursien? Deursien