Original Song And Lyrics By Danie Du Toit.Performed By Spoegwolf.IntroVerse 1Daar Kom ’N Rustigheid Oor MySoos ’N AfperiodeOf Na Die OpgooiDie Son As Jy Alleen IsDie See As Jy Stukkend IsEk Dink Dis Wat Ons KryVoor Jy Sag WordVoor Jy Ophou SkopChorusEk Het Gehoop Vir Vrede’N Hangmat Oor My Uitgebrande LeweEk Sien Jou In WonderwerkeEk Sien Jou In Die Uitgebrande BergeOooh Oooh Oooh OoohVerse 2Daar Lê ’N Wereld Tussen OnsEn Hulle Steek Kerse AanMaak Asof Ons Aan Kan GaanKom Ons Sê Dat Ek Okay IsDat Jou Flikkering ’N Boodskap IsEk Dink Aan Jou Sekondes HierVoor Ek Sag WordVoor Ek Ophou SkopChorusEk Het Gehoop Vir Vrede’N Hangmat Oor My Uitgebrande LeweEk Sien Jou In WonderwerkeEk Sien Jou In Die Uitgebrande BergeOooh Oooh Oooh OoohBridgeEk Het Jou Soos My Swaard Van BeenIn Die Doderyk In Gedra, AlleenEk Weet Daar Is Baie Van Ons, MaarOoh, OohOoh, OohEk Het Jou Soos ’N Boot Van BeenTot Die Bodem Van Brein GesinkEk Weet Daar’s Baie Van Ons, MaarOoh, OohOoh, OohChorusEk Het Gehoop Vir Vrede’N Hangmat Oor My Uitgebrande LeweEk Sien Jou In WonderwerkeEk Sien Jou In Die Uitgebrande Berge