Verse 1Het Jy Al Probeer Om Te TelHoeveel Liggies Daar Brand In 'N PlekSo Groot As Die StadHet Jy Al Geluister Na Stilte GefluisterGewonder Wat Hul Jou VertelGewonder Wat Hul Jou VertelChorusSing Ons Van Liefde En VreugdeSing Ons Van EensaamheidSing Ons Ook Soms Van Die SmarteWat Huiwer In Elkeen Se HartVerse 2Het Jy Al Probeer Om Te RaaiHoeveel Vissies Daar Swem In Die PlekSo Groot As Die KaaiHet Jy Al Gedink Of Soms Net GewonderOf Vrees Hul Die Tande Van 'N HaaiVrees Hul Die Tande Van 'N HaaiChorusSing Ons Van Liefde En VreugdeSing Ons Van EensaamheidSing Ons Ook Soms Van Die SmarteWat Huiwer In Elkeen Se HartVerse 3Het Jy Al Probeer Om Te VraHoeveel Mense Daar Woon In 'N LandSoos Suid-AfrikaWas Jy Al Op Danse Of Begrafnis Met KranseKen Ons 'N Ander Se HartKen Ons 'N Ander Se HartChorusSing Ons Van Liefde En VreugdeSing Ons Van EensaamheidSing Ons Ook Soms Van Die SmarteWat Huiwer In Elkeen Se HartSing Ons Ook Soms Van Die SmarteWat Huiwer In Elkeen Se Hart