Chordyes

My Hart Het Klaar Besluit

Lời bài hát My Hart Het Klaar Besluit của Monique Steyn & David Fourie

Bpm: 86 Released: 5 Dec 2012 Album: Pienk Champagne Intro Oh Oh, Oh Oh Oh, Oh Oh Oh, Oh Oh Oh. Oh Oh, Oh Oh Oh, Oh Oh Oh, Oh Oh. Verse 1 Bly Net Hier, Bly Net Hier Vanaand, Tot Die Lig Is, Ek’t Jou Nodig. Verse 2 My Lief, Ek Tel Elke Uur, En Ek Tel Sekondes Af, Tot Ek Terug Is, Hmm. Chorus Ek Kan Nie My Ly Beheer, Ek Kan Nie Help Wat Gebeur, Ek Kan Nie My Liefde Keer Nie, My Hart Het Klaar Besluit, Ek Kan Nie Help Dat Ek Weet, Ek Kan Nie Jou Gesig Vergeet Nie, My Hart Het Klaar Besluit. Verse 3 Voel Jou Hier, Voel Jou Hier In My Hart, Elke Oomblik, Die Ure Tussen Jou En My. Verse 4 Solank Jy Onthou Dat, Elke Liewe Uur, Ek Het Jou Nodig, So Nodig. Chorus Ek Kan Nie My Ly Beheer, Ek Kan Nie Help Wat Gebeur, Ek Kan Nie My Liefde Keer Nie, My Hart Het Klaar Besluit, Ek Kan Nie Help Dat Ek Weet, Ek Kan Nie Jou Gesig Vergeet Nie, My Hart Het Klaar Besluit. Bridge Oh Wat Ek Nie Vir Jou Sal Doen, My Laaste Asem Om Jou Te Soen, Ooh Ooh, Om Jou Te Soen. Outro Ek Kan Nie My Ly Beheer, Ek Kan Nie Help Wat Gebeur, Ek Kan Nie My Liefde Keer Nie, My Hart Het Klaar Besluit, Ek Kan Nie Help Dat Ek Weet, Ek Kan Nie Jou Gesig Vergeet Nie, My Hart Het Klaar Besluit. Want My Hart, My Hart Het Klaar, My Hart Het Klaar Besluit.