Verse 1Wie’s Die Koning Van Die Oerwoud? - Oe AhWie’s Die Koning Van Die See? - Borrel, Borrel, BorrelWie’s Die Koning Van Die Groot HeelalWat Alles Vir Ons Gee?ChorusSy Naam Is J–E–S–U–SVerse 2Hy Is Die Koning Van Die Oerwoud! - Oe AhHy Is Die Koning Van Die See! - Borrel, Borrel, BorrelHy Is Die Koning Van Die Groot HeelalWat Alles Vir Ons Gee!ChorusSy Naam Is J–E–S–U–SVerse 3Jesus Is Die Koning Van Die Oerwoud? - Oe AhJesus Is Die Koning Van Die See? - Borrel, Borrel, BorrelJesus Is Die Koning Van Die Groot HeelalWat Alles Vir Ons Gee?