Chordyes

Want So Lief Het God Die Wereld Gehad

Lời bài hát Want So Lief Het God Die Wereld Gehad của Misc Praise Songs

Verse 1 Want So Lief Het God Die Wêreld Gehad Dat Hy Sy Eniggebore Seun Gegee Het, Gegee Het, Sodat Elkeen Wat In Hom Glo Nie Verlore Mag Gaan Nie, Maar Die Ewige Lewe Kan Hê. Chorus Ken Hom In Al Jou Weë, Ken Hom In Al Jou Weë, Dan Sal Hy Jou Paaie Gelyk Maak, Gelyk Maak, Gelyk Maak. Ken Hom In Al Jou Weë.