Verse 1Kyk Hoe-Dat Die Voëltjies VliegSommer So, Hoog Daar-Bo!God Laat Al Die Voëltjies VliegHoog Daar-Bo!ChorusHy Doen Soveel Meer Vir My;Ek Sal Altyd Dank-Baar BlyEn My Nie Bekommer NieHy's By My!Verse 2Kyk Hoedat Die Lelies GroeiIn Die Veld, O, So Mooi!God Laat Al Die Lelies GroeiO, So Mooi!ChorusHy Doen Soveel Meer Vir My;Ek Sal Altyd Dank-Baar BlyEn My Nie Bekommer NieHy's By My!